Die belangrikste neigings vir Winter 2012
Woensdag 08 Februarie 2012
Susra Morkel
Volgens oorsese ontwerpers en wat op die loopplanke gesien is, is dit die agt grootste trends wat in ons winkels gaan wees. Deur Susra Morkel
1. Kant
Kant kom die winter voor in ‘n Gotiese tema of in sagter rokke of bloese met ‘n silhoeët geïnspireer deur die jare veertig.
|
|
.jpg)
foto: Louis Vuitton |
|
| |
|
2. Kolle
Danksy die mode-ontwerpers Stella McCartney en Marc Jacobs is kolle vuurwarm vir die winter. Groot kolle en polkakolle.
|
|

Foto: Zara |
|
| |
|
3. Blink
Jy gaan beslis raakgesien word in die blink metaalkleure en blinkertjies. En dit is nie net vir die aand nie!
|
|

Foto: Mango |
|
| |
|
4. Groen
Smaraggroen en jade-groen is die groen van die seisoen.
|
|

Foto: Forever new |
|
| |
|
5. Manlik
Dit is amper soos androginie, maar meer speels. Die voorkoms sluit manlike jasse, wit hemde en elegante broeke in. Boergonje en grys is by die androginie-palet gevoeg.
|
|

Foto: Mango |
|
| |
|
6. Slangvel
Die slangvelmotief word veral by bloese, vloeiende rokke en bykomstighede gesien.
|
|

Foto: Zara |
|
| |
|
7. 40’s
Die 40’s is terug met lang, noupassende rokke, patroonrokke en pakkies.
|
|

Foto: Louis Vuitton |
|
| |
|
8. Rooi
Rooi is die grootste kleur vir winter. Jy kan dit van kop tot tone dra.
|
|

Foto: Forever new |
|
|
(Klere van Zara en Forever New is tussen nou en April in die afsonderlike winkels beskikbaar. Louis Vuitton- en Mango-foto’s is loopplankfoto’s en sal nie in Suid-Afrika beskikbaar wees nie)
|
|