Moedersdag Kaartjie
Foto: Fotos deur Johan Wilke. Fotografie Assistent: Bernard Bruwer
Sondag 15 April 2012
Deur Cornel Dunn. Dekor assistent Lovia Delport.
Oulike idees met papier
Pink Pigeon het spesiaal vir ons hierdie moedersdag doen-
dit-self kaartjies gemaak.
Kliek hier om die kaartjie, koevert
en etikette af te laai.
Kliek hier vir instruksies om jou eie papierrose te
maak.
Maak maklike en pragtige servetringe. Kliek hier om die
patroon, ontwerp deur Pink Pigeon, af te laai