Maandag 13 Augustus 2012
Wonder jy soms of jy serum reg aanwend? Clarins wys jou hoe.
Klik op die link hieronder om na 'n video van Clarins te kyk wat presies demonstreer hoe jy serums moet aanwend.
www.youtube.com/watch
*Lees ook ons artikel in die September-uitgawe oor serums op bl. 67