Doen dit so - Hare
Maandag , 21 Januarie 2013
Glansende bob in 4 maklike stappe
1. Wend 'n hitte-beskermingsproei aan & blaas droog. Krul hare met krultang (rol elke krul op, steek vas en begin met volgende een). 2. Om krulle vinniger te laat set, stel haardroër op hoogste hitte. Haal knippies uit & kam krulle liggies uit. 3. Vat hare aan die punte, druk boontoe & steek die gedeelte met natuurlike krul aan kopvel met knippies vas. Maak 'n lae bolla met onderste hare. 4....