Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose

Aanlyn Argief: Gesondheid

As jou nagmerries jou ry
As jou nagmerries jou ry
Woensdag , 14 November 2012
As jy Freud aanhang, is drome onvervulde wense, en wonder jy oor verskuilde begeertes agter elke gedroomde gebeurtenis. Is jy ’n Jungiaan, sien jy drome eerder as boodskappers van jou onderbewussyn na jou bewuste denke, en gis jy, droomwoordeboek in die hand, oor die simboliek in jou drome. Maar wat sê slaapdokters oor drome? Wat gebeur regtig in jou brein wanneer jy droom? Salomé Delport het neuroloog Kevin Rosman gevra om ’n gereelde droom van...
1 
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes