Gogga-eiers
Donderdag , 14 Februarie 2013
gaar kwarteleiers
bloekomblare
dun stokkies
bloemistedraad
gom
Maak so
1 Sit ’n stokkie onder die eier sodat die punt wat aan die ander kant uitsteek, die verlangde lengte van die poot is. Meet dieselfde lengte aan die ander kant, maak ’n merkie op die stokkie en breek, of sny die stokkie op dié punt af.
2 Gebruik dié stokkie as maatstaf en meet en sny die res van die stokkies daarvolgens...