Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose
Mode

Mode

Agter die skerms: Modesessie by Cheetah Outreach
Agter die skerms: Modesessie by Cheetah Outreach
Maandag , 13 Mei 2013
Dit was ‘n besonderse voorreg om ons Junie modefoto's saam met jagluiperd Joseph van die ‘Cheetah Outreach program’ te kon neem. Dit is te danke aan Dr. Hauschka, dat hierdie geleentheid vir ons moontlik gemaak is. Hulle leuse ‘Nature’s treasures transformed for you’ is 'n bewys van hul toewyding om gesondheidsprodukte te ontwikkel wat aleenlik uit natuurlike middels geformuleer word. Hierdie leuse staan al getrou vanaf hul stigting in 1935....
Modieuse mansklere vir manlief
Modieuse mansklere vir manlief
Maandag , 13 Mei 2013
Junie is die maand wat ons die mans in ons lewe wil bederf. Watter beter manier as om vir hulle 'n nuwe kledingstuk aan te skaf!...
Sexy stewels
Sexy stewels
Maandag , 15 April 2013
Die jaar is die stryd tussen die enkelstewel en die rystewel as diè stewel vir winter 2013. Hier is die mooistes wat ons in die winkels gesien het....
Suzaan Heyns by Mercedes Benz Modeweek
Suzaan Heyns by Mercedes Benz Modeweek
Dinsdag , 05 Maart 2013
Suzaan Heyns bring vanjaar haar swierige Herfs/Winter 2013 modereeks na die planke gedurende die Mercedes Benz Fashion Week Johannesburg wat op 9 Maart 2013 om 18h00 sal plaasvind. Die byeenkoms vir die modegeleentheid is vanjaar by die Mary Fitzgerald Square in Newtown vanaf 7 - 9 Maart 2013. Elemente van Stone Town Vir hierdie reeks het Suzaan Heyns inspirasie geput uit Stone Town in Zanzibar se misterieuse argitektuur en interessante...
Sakpas-mode
Sakpas-mode
Maandag , 11 Februarie 2013
Jy kan modieus lyk al moet jy jou sente omdraai. Ons het 'n paar staatmakerstukke gaan soek. <br />...
Mooi, slim en eko-vriendelik
Mooi, slim en eko-vriendelik
Maandag , 14 Januarie 2013
Laat jou inkopiesak by jou klere pas met HexaBag, ‘n klein, ligte sak wat uit herwinbare materiaal gemaak is....
Vormdrag
Vormdrag
Maandag , 14 Januarie 2013
Dit is baie belangrik om die regte onderklere te dra om jou die die regte ondersteuning en beste vorm te gee. Vormdrag sal jou die ekstra voorsprong gee en selfs 'n paar kilos ligter laat vertoon. Hierdie wonderbaarlike items kom nie goedkoop nie, maar kan mens 'n prys op maerder-lyk sit?...
Koop slim
Koop slim
Maandag , 10 Desember 2012
Ons wys jou hoe jy jou gunstelingrok met verskillende bykomstighede in 'n nuwe uitrusting kan omtower....
Seevakansie: Pak-idees
Seevakansie: Pak-idees
Maandag , 12 November 2012
Wees gereed vir jou seevakansie met hierdie oulike mode-items!...
Halse en halssnoere
Halse en halssnoere
Maandag , 15 Oktober 2012
Al gewonder of jou halssnoer reg is vir jou bloes of rok? Ons wys jou ‘n paar wat altyd werk indien jy twyfel....
1 2 3 
REDAKTEUR
Susra Morkel
Rooi Rose
Susra Morkel
Susra Morkel het haar geleenthede benut toe sy in 2006 as mode-assistent by rooi rose begin werk het.Haar flair en harde werk is beloon, en in 2010 is sy as moderedakteur aangestel.
Haar belowende loopbaan word met belangstelling dopgehou. susram@ctp-mail.co.za
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes