Doen-dit-self uitdagende haarkleur
Maandag , 10 Desember 2012
Die nuwe trend, “Hair Chalking,” het pas in Suid-Afrika vlam gevat. Staedtler in samewerking met Tanaz Hair Body & Nails het aan die idee gekom om sagte pastelkleurige kryte te gebruik om hare tydelik te kleur. Dit is maklik en soveel pret, veral as jy 'n vinnige, uitdagende en tydelike verandering aan jou voorkoms wil maak....