Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose
Dekor

Dekor

Winterwarm kaggels
Winterwarm kaggels
Maandag , 10 Junie 2013
Hierdie winter kan jy tyd in jou huis deurbring met mooi kaggels. Daar is ‘n groot verskeidenheid om van te kies. Indien jy nie ‘n kaggel in jou woning kan hê nie, gaan kuier by ‘n restaurant met een....
Breigoedjies vir die kleinspan
Breigoedjies vir die kleinspan
Maandag , 13 Mei 2013
Hierdie winter kan julle mooi brei-goedjies maak vir die kleinspan. Daar is verskeie webtuistes waar patrone afgelaai kan word, tydskrifte en boeke met patrone. Met ‘n rykdom van kleure om van te kies, kan jy die mooiste knus winter items brei....
Tuinmaak is 'n kuns
Tuinmaak is 'n kuns
Maandag , 13 Mei 2013
Tuinmaak is ook kuns. Dit gaan alles oor vorm, kleur en tekstuur en dan hoe hoe ‘n mens dit kombineer. ...
Moedersdag mooi produkte
Moedersdag mooi produkte
Maandag , 15 April 2013
Hierdie Moedersdag kan julle uitsien na produkte in die winkels wat net daardie ekstra tikkie spesiaal is. Sien hieronder wat in Clicks, Ackermans, Woolworths, In Good Company, Peta-Woolf en Freshly Found se winkelvensters hang! ...
Paasfees
Paasfees
Maandag , 18 Maart 2013
Eiermusse Vilt Maak so: Maak ’n patroon: Trek diagram af op patroonpapier en knip uit. Knip aan die hand van die patroon soveel pante uit soos benodig (twee pante per mus). Sit die twee pante opmekaar, steek vas om in posisie te hou en stik vas aan die twee lang sye 5mm vanaf die rand. Herhaal vir al die musse. Eiervoëltjies in nessie mos (vir die nessie) los vere...
Maak jou eie hasie-tafelloper
Maak jou eie hasie-tafelloper
Maandag , 11 Maart 2013
Benodighede Hesiën Wol ‘n Hasie-tekening wat jy kan uitdruk en -knip sodat dit gebruik kan word om die hasie later op die hesiën te teken Verf Verfkwas Lint Stap-vir-stap Gebruik die prentjie om die hasie te teken op die hesiën. Maak seker dat jy die hasies ewe ver uit mekaar teken. Verf nou die hasies se lyfies met die verf wat jy gekies het. Wenk: Maak seker dat jy...
Doen-dit-self produkte
Doen-dit-self produkte
Maandag , 18 Februarie 2013
Kleur dit in! Kleur jou glase en flesse met spatsels kleur in. Ons wys jou hoe....
Spotgoedkoop
Spotgoedkoop
Maandag , 11 Februarie 2013
Hierdie maand het ons 'n paar sakpas items opgespoor....
Liefdesbriefies
Liefdesbriefies
Maandag , 14 Januarie 2013
Bederf jou Valentyn vanjaar met 'n spesiale handgemaakte kaartjie!...
Vat dit vas
Vat dit vas
Woensdag , 14 November 2012
Hierdie is die perfekte bykomstighede om byderhand te hê as die seewind jou krulle deurmekaar waai!...
1 2 
REDAKTEUR
Cornel Dunn
Rooi Rose
Cornel Dunn
Cornel Dunn het in 2001 by rooi rose begin werk as redaksionele assistent. Sy het met haar talente gewoeker en spoedig as joernalis en stilis vir haar ‘n plek in die redaksie uitgekerf, en is nou ‘n bekroonde styl-en dekorredakteur in die mededingende tydskrifbedryf. cornel@ctp-mail.co.za
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes