Dié wyne wen
Maandag , 08 Oktober 2012
Die bekende wynlandgoed, Neethlingshof, het onlangs weer die nuus gehaal toe twee van hul wyne met internasionale pryse bekroon is. The Maria (wat 'n edellaatoeswyn is), het 'n goue medalje by die jaarlikse Michelangelo- Internasionale Wyntoekennings verwerf terwyl die enkelwingerd- sauvignon blanc 2012 een van die wenners by die FNB Sauvignon Blanc Top 10-kompetisie was. Wat maak hierdie wyne so spesiaal?
The Maria vorm deel van die...