Nuwe passie, nuwe planne
Dinsdag , 05 Februarie 2013
Ná ’n onstuimige tydjie kyk Bertha le Roux met nuwe oë na haar gesondheid, en het sy besluit om die kilogramme die stryd aan te sê. Leana Clunies-Ross het dié vrolike teepartytjiefoto’s op Bertha se verjaardag geneem. Ons sien saam met haar uit na ’n nuwe, gesonder lewensjaar. Deur Alita Steenkamp
Bertha, die gewilde Emma in die sepie 7de Laan, het aan die begin van die jaar ’n groot skrik gekry...