Dieper as vel
Woensdag , 14 November 2012
Jy het besluit dis tyd vir werk aan jou gesig. Dalk is dit die vorm van jou neus of die sakkies onder jou oë wat pla. Wees gewaarsku, wat vir jou na vinnige, oppervlakkige snywerk klink, sny dalk ook aan jou persoonlikheid....