Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose

Argief: Ouerskap

Kuberboelies
Kuberboelies
Donderdag , 15 November 2012
Skoolboelies is so oud soos skole. Maar die koms van selfone en sosiale netwerke soos facebook en twitter het boelies ’n nuwe en baie giftige angel gegee....
Uur van nood
Uur van nood
Woensdag , 14 November 2012
As jou kind probeer selfmoord pleeg, is onhulpvaardigheid by hospitale die laaste ding wat jy verwag. ’n Ma pleit om groter begrip, en hoop dat ander ouers uit haar ervaring kan leer....
Kinders in die kollig
Kinders in die kollig
Woensdag , 14 November 2012
Om jou kind as model voor die advertensie-kameras te sit kan besonder winsgewend wees. Maar die pad na roem en rykdom het ook baie slaggate waarvan ouers nie altyd bewus is nie....
Twee van my dogters is gay
Twee van my dogters is gay
Donderdag , 26 Julie 2012
Sy kon haar dogters verwerp, of sy kon hulle onvoorwaardelik aanvaar en liefhê nadat hulle albei uit die kas geklim het. ’n Ma vertel in ’n openhartige onderhoud hoe sy soms ‘n pynlike en eensame pad geloop het, en hoe sy nie anders kon as om haar arms oop te maak nie. Deur Carla van der Spuy...
Wat is Oupa en Ouma se regte?
Wat is Oupa en Ouma se regte?
Woensdag , 04 April 2012
’n rooi rose-leser se lewe het vir altyd verander toe haar dogter onverwags dood is. Sy het nie net haar dogter verloor nie, maar moes ook ’n regsproses begin om haar kleinseun te mag sien. Hier is haar raad vir ander grootouers in dieselfde posisie....
Ouerskap in die 21ste eeu
Ouerskap in die 21ste eeu
Maandag , 14 November 2011
Ons het 'n paar kundiges gaan vra oor watter gereedskap 'n ouer moet beskik om hom (en sy kinders) gereed te maak vir die uitdagende tyd waarin ons leef, sonder om hulle te versmoor of in 'n kou te sit. Deur Conette Hamman-le Roux...
Wysheid met jou spiertier
Wysheid met jou spiertier
Dinsdag , 10 Mei 2011
Op 16, 18 stel ons seuns skielik in spiere belang. Gróót spiere. En dan begin hulle spierboumengsels drink. En nie \'n bietjie nie. Hulle koop letterlik emmers daarvan. Wat moet ons ma\'s daarvan maak? Ons het vier kenners se menings gevra. Deur Salomé Delport...
My kind haat skool!
My kind haat skool!
Woensdag , 16 Maart 2011
Aan skoolsiek het elke kind al gely. Maar as jou kind skool werklik haat, moet julle probeer om die nagmerrie so gou moontlik in ’n positiewe ervaring om te swaai. Anys Rossouw gee raad...
Woeker met jou eierselle?
Woeker met jou eierselle?
Woensdag , 23 Februarie 2011
Is dit malligheid om jou eierselle te skenk, of gee jy iemand anders die kans op swangerskap? Maretha Botes bekyk die kwessie van eierselskenking...
Bytjies & blommetjies
Bytjies & blommetjies
Maandag , 07 Junie 2010
Navorsing wys dat tieners wêreldwyd al hoe jonger seksueel aktief raak en dat ouers ’n groot fout maak as hulle dink húl tiener sal nooit so iets doen nie. Hier is ’n paar wenke oor hoe jy dié netelige kwessie kan hanteer. Deur Terésa Coetzee...
1 2 
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes