Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose

Argief: Sukses

Omseil die kuberskurke!
Omseil die kuberskurke!
Maandag , 29 April 2013
Hoekom word ons so maklik bedrieg? Prof. Basie von Solms, direkteur van die UJ Sentrum vir Kubersekerheid, sê die kernprobleem is dat ons ons persoonlike inligting minag. Ons is al so gekondisioneer om al ons besonderhede uit te gee vir intekening op facebook, apps en e-nuusbriewe, vir spe-siale aanbiedings en by elke dokter, skool, winkel en instelling wat daarom vra dat ons nie eers meer wonder wié vra en wát hulle daarmee doen nie. En of hulle...
Watter dryfvere laat jou vlieg?
Watter dryfvere laat jou vlieg?
Woensdag , 13 Februarie 2013
Wat laat jou tiek? Word jy hoofsaaklik deur sosiale, rasionele, emosionele, selfgerigte of fisieke dryfvere aangevuur? ’n Nuwe boek wys een of meer van dié vyf bepaal elke vrou se bestaan. Met watter kerndryfveer sou jy elke vrou op die foto verbind? Hul klerestyl kan ’n aanduiding wees ......
My toekoms, my loopbaan
My toekoms, my loopbaan
Maandag , 28 Januarie 2013
Hoe kies 'n mens as voldoende inligting nie beskikbaar is nie?...
Groot geregtigheid vir vroue
Groot geregtigheid vir vroue
Donderdag , 15 November 2012
Is jy bang vir die hof? Dink jy dit is te duur? Regstaal onverstaanbaar en die baie wette, artikels en klousules intimiderend? Jou saak geregverdig maar te onbenullig? Kyk dan na die hof vir klein eise. Hier kan gewone mense om Salomo se wysheid aanklop. Op hul eie, en byna gratis. ...
Aan die regte kant van Jan Taks
Aan die regte kant van Jan Taks
Donderdag , 15 November 2012
Belastingtyd is niemand se idee van pret nie, maar Jan Taks kan jou hard en seer slaan as jou belastingsake nie in orde is nie. Christelle du Toit gee belastingraad....
Uitblinkers - wat is hul geheim?
Uitblinkers - wat is hul geheim?
Woensdag , 14 November 2012
Sonder talent blink niemand uit nie. Maar is begaafdheid die enigste voorwaarde vir sukses?...
Tuiskantoor - paradys of tronk?
Tuiskantoor - paradys of tronk?
Woensdag , 14 November 2012
Geen verkeer. Geen kantoorpolitiek. Geen duur kantoorklere. Teetyd op jou eie stoep. Om van die huis af te werk klink na hemel. Of hoe? ...
Ja, jy kan 'n werk kry!
Ja, jy kan 'n werk kry!
Woensdag , 14 November 2012
Omgord jou lendene met die regte houding en entoesiasme, knap jou vaardighede op en siedaar! Al was jy ’n paar jaar ’n tuisbly-ma, jou kanse op ’n werk lyk rooskleurig....
'n Verhaal van metamorfose
'n Verhaal van metamorfose
Dinsdag , 13 November 2012
’n Blonde vrou met ’n gul glimlag en groot hart. Daarby het sy ’n doktorsgraad in sielkunde en sosiologie en is sy ’n geordende pastoor met volle teologiese opleiding in die AGS-kerk. Dis dr. Ina Smit, die dinamo wat Toevlugsoord in Newlands, Johannesburg, bedryf. Hier word haweloses en gebrokenes gehelp om weer in die samelewing te gaan staan. ...
Boedels: ’n selfdoengids
Boedels: ’n selfdoengids
Woensdag , 04 April 2012
Die afhandel van 'n boedel klink ingewikkeld en kos baie duur. Of so laat die kenners ons glo. Maar jy kan dit self doen. Vir 'n appel en 'n ei... en 'n bietjie moeite daarby....
1 2 
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes