Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose

Argief: Verhoudings

29 maniere om te sê 'ek het jou lief'
29 maniere om te sê 'ek het jou lief'
Maandag , 11 Februarie 2013
1 Skryf ’n liefdesbrief en seël dit in ’n bottel. Tap dan vir jou geliefde ’n heerlike skuimbad en laat dryf jou boodskap- in-’n-bottel tussen die borrels. 2 Hou ’n skattejag … met jou as prys! Steek genommerde romantiese notas en sjokolade of ander bederfies op verskeie plekke in sy kantoor en by die huis weg.  Nommer hulle, en beloon hom met ’n spesiale verrassing as hy hulle almal...
Vergifnis, die enigste genesing vir 'n tragedie
Vergifnis, die enigste genesing vir 'n tragedie
Donderdag , 15 November 2012
As ’n geliefde vermoor word, sal die meeste van ons net negatiewe gedagtes soos woede, haat en dalk selfs wraak ervaar. Maar Jenny Viljoen het gekies om haar man se moordenaars te vergewe, en vertel vir Ilse Salzwedel hoe dit haar lewe geraak het. ...
Nie getroud?
Nie getroud?
Woensdag , 14 November 2012
Dis ongemaklik, irreterend, selfs pynlik, daardie vraag wat ongetroude vroue vanaf hul laat twintigerjare van vriend en vreemdelinge moet verduur: Hoekom is jy nog nie getroud nie?...
vergeet om te onthou
vergeet om te onthou
Vrydag , 05 Oktober 2012
Hoe gemaak as jou lewensmaat van 39 jaar voortydig demensie kry? Jy bly toegewyd en weier om jou rug na haar of die lewe te draai. Dit is wat Johann Joubert gedoen het. Carla van der Spuy gesels met dié afgetrede predikant wie se vrou, Esta, die afgelope jare toenemend vergeet om te onthou. Hy het tot dié openhartige onderhoud ingestem op voorwaarde dat Esta deel van die gesprek is omdat hierdie ’n pad is wat ons saam loop.’ ...
Die lewe ná Irak
Die lewe ná Irak
Donderdag , 04 Oktober 2012
Meer kere as wat sy kan onthou, het Bets Bouwer haar man se huweliksaansoeke van die hand gewys. Toe word Deon in 2004 so ernstig geskend in ’n selfmoordbomaanval in Bagdad dat sy hom nie kon herken nie. En toe vra sy hom om te trou. Die moedige vrou deel ’n roerende liefdesverhaal met Carla van der Spuy...
Sê dit
Sê dit
Donderdag , 26 Julie 2012
Is daar knelkwessies wat jy te bang is om met iemand ná aan jou – jou lewensmaat, jou skoonma, jou tiener – te bespreek? Hier is raad, skryf Mariette Snyman...
Wanneer seks seer is
Wanneer seks seer is
Donderdag , 26 Julie 2012
Is jy een van die vroue wat pyn ervaar tydens seksuele omgang? Skep moed. Daar is hulp, skryf Mariette Snyman. ...
Vaal huwelik? Ja, jy kan joune red
Vaal huwelik? Ja, jy kan joune red
Donderdag , 26 Julie 2012
Baie huwelike gaan sag heen. Geen skelm verhoudings, of groot probleme nie. Bloot ’n gebrek aan opwinding en gedeelde plesier. Tog kan die meeste huwelike uit hul groef gehaal word. Ons praat met ’n berader en seksuoloog. Deur Anet Schoeman...
Jy, jou lyf & die liefde
Jy, jou lyf & die liefde
Donderdag , 26 Julie 2012
Ons siening van onsself het ’n reuse-invloed op ons sekslewe. Is jy bewus van hoe dit jou raak? vra Mariette Snyman...
Saamwoon
Saamwoon
Maandag , 14 November 2011
Moenie dink saamwoon vrywaar jou van emosionele pyn nie. Indien s'n verhouding misluk, gaan jy deur dieselfde rouprosesse as wanneer jy deur 'n egskeiding sou gaan. Deur Machelene Joubert...
1 2 3 
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes