Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose

Boekklub inskrywing

In Junie is ons tema “Alice”. Elke maand kry een gelukkige boekklub wat al die vrae reg beantwoord, ’n stel boeke van Graffiti wat ál die boeke insluit wat in hierdie uitgawe op ons “boekrak” verskyn. Stuur jul antwoorde na roneln@caxton.co.za met “Junie-boeke” in die onderwerpreël, of stuur jul antwoorde in hier. Laat weet ons ook jou boekklub se naam en jou posadres.




Naam
Van
E-posadres
Posadres
Naam van boekklub
Onderwerp
1 Vir wie het Lewis Carroll die immergroen fantasieverhaal Alice in Wonderland geskryf?
2 Watter aardige rocker het soms ’n guillotine op die verhoog gehad?
3 Wie is die skrywer van die lieflike boek The Color Purple?
4 Wat is die naam van die boek wat die Australiese skrywer Neville Shute bekend gemaak het?
5 Watter superbekende sokkerster dra dikwels ’n “Alice band” om sy hare uit sy oë te hou? Wenk: Hy’s met ’n voormalige Spice Girl getroud.
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes