Terme en voorwaardes:
1. Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen briefwisseling sal gevoer word nie.
2. Pryse mag nie omgeruil of vir kontant geruil word nie en is nie oordraagbaar nie.
3. Werknemers en hul gesinne van Caxton-tydskrifte en die betrokke maatskappye of hul advertensie- en skakelagentskappe mag nie deelneem nie.
4. Wenners hoef nie teenwoordig te wees met die trekking nie.
5. rooi rose behou hom die reg voor om die name en/of foto’s van die wenners te publiseer. Wenners se name sal op
www.rooirose.co.za/wenners bekend gemaak word.
6.
rooi rose sal nie verantwoordelik gehou word vir enige newe-effekte vanweë die gebruik van die betrokke produk nie.
7. Kompetisie slegs oop vir lesers in Suid-Afrika.
8. Om te voldoen aan die vereistes van die nuwe Verbruikerswet sal ons geen posinskrywings meer aanvaar nie.