Redaksionele verskeidenheid
rooi rose is die klassieke alles-in-een glanstydskrif vir vooruitstrewende Afrikaanse vroue wat haar uniekheid vier en haar drome uitleef. Ons leser weet wat sy wil hê: die beste mode, skoonheid, gesondheid, kos, vermaak en dekor – alles in haar gunsteling tydskrif. rooi rose – STYLVOL, SINVOL, PROPVOL.
|
Advertensienavrae/ Contacts for advertising enquiries
|
Johannesburg
011 293 6067
Durban
031 910 5757
Kaapstad
021 530 8600 |
Kliek hier vir meer