Rooi Rose
Rooi Rose
Rooi Rose

Dagboek

Les Sharpe beeldhouwerk in Stellenbosch
Les Sharpe beeldhouwerk in Stellenbosch
Woensdag , 15 Mei 2013
Slee Galery, Dorpstraat 101, Stellenbosch, Stellenbosch, Wes-Kaap
Beeldhouwerk deur die bekroonde en bekende kommersiële en reklame regisseur: Les Sharpe het aan die Croydon School of Art and Design in London studeer, waarna hy vir al die toonaangewende reklame agentskappe in Suid-Afrika gewerk het, en in 1999 na...
Eko Stapuitdaging
Eko Stapuitdaging
Saterdag , 18 Mei 2013
Augrabies restaurant, Augrabies, Noord-Kaap
Ervaar elke deel van die Kalahari - stap vanaf Augrabies deur Riemvasmaak, waar die plaaslike kok heerlike kos bedien terwyl die kinders hul bekende vasstrap- en rieldans uitvoer. Die roete gaan al langs die Oranjerivier deur die Groen Kalahari....
Grand Designs Live
Grand Designs Live
Vrydag , 24 Mei 2013
Coca-Cola Dome, Johannesburg, Gauteng
Maak gereed om geïnspireer te word om jou huis in ‘n spoggerige woning te omskep na jy ‘n draai gemaak het by vanjaar se Grand Designs Live vanaf die 24ste tot 26ste Mei by die Coca-Cola Dome in Johannesburg. Grand Designs Live...
Sowing the Seeds fees
Sowing the Seeds fees
Vrydag , 24 Mei 2013
Welgelegen Manor Estate, Balfour, Mpumalanga
WAT 'N FEES! Sowing the Seeds vind plaas by die beeldskone Welgelegen Manor Estate in Mpumalanga op 24 en 25 Mei 2013 wat 'n musiekprogram vol epidermiese proporsies belowe voor die koue winter op ons neerslaan. Die musiekprogram vir...
Betaal jou R10 Tax en dra jou tekkies vir 'n goeie doel
Betaal jou R10 Tax en dra jou tekkies vir 'n goeie doel
Vrydag , 31 Mei 2013
By jou werk, skool, of terwyl jy inkopies doen, Landswyd, Gauteng
Tekkie Tax is 'n fondsinsamelingsprojek vir 'n geselekteerde groep van ons land se grootste welsynsorganisasies. Uitgesoekte organisasies, met 'n geskiedenis van waardevolle dienslewering, is gekies as begunstigdes van hierdie projek.Die eerste...
Willem Prinsloo Landbou museum Mampoerfees
Willem Prinsloo Landbou museum Mampoerfees
Saterdag , 01 Junie 2013
Willem Prinsloo Landbou Museum, Farm Kaalfontein, Rayton, Gauteng
Die mampoerfees is `n plesierige feestelike geleentheid – moet dit nie misloop nie!! Beleef op Saterdag 1 Junie boeregasvryheid op sy beste by een van die grootste feeste in die land! Die program behels onder meer: Gaskunstenaar: Armand...
Taste of Helderberg 2013
Taste of Helderberg 2013
Donderdag , 06 Junie 2013
NH Lord Charles Hotel in Somerset-Wes, Stellenbosch / Somerset-Wes, Wes-Kaap
Kierang die koue met ‘n viering van die Helderberg Leefstyl Die 5de jaarlikse Taste of Helderberg beloof ‘n smorgasbord van fynproewerkos en gehalte wyn wat eie is aan hierdie vooruitstrewende wynstreek – wat strek vanaf...
Winterkermis
Winterkermis
Saterdag , 08 Junie 2013
Huis Horison, Patrysstraat, Onderpappegaaiberg, Stellenbosch, Stellenbosch, Wes-Kaap
8 Junie 2013. Skryf solank hierdie datum in jou dagboek. Die winterkermis gaan weer groot wees! Kom geniet ‘n outydse kermis met lekkernye wat strek van fudge, boereworsrolle en pannekoek tot skaapkoppe. Iets vir elkeen se smaak. Daar sal...
Winter bergfiets by Stellenbosch
Winter bergfiets by Stellenbosch
Maandag , 17 Junie 2013
Delvera Plaas, Stellenbosch, Wes-Kaap
Solo ryers, spanne van twee en spanne van vier, sal kompeteer om te sien wie die meeste rondtes van omtrent 7km kan voltooi in die agt ure. Kostes strek vanaf R200 tot R250 per ryer, afhangende van die kategorie en daar is afslag vir Amarider-lede....
Artjamming bied wintervakansie pret vir die kinders aan
Artjamming bied wintervakansie pret vir die kinders aan
Maandag , 24 Junie 2013
Claremont, Cavendish Square, KaapStad, Wes-Kaap
Nou dat die winterkoue hier is, bied Artjamming heerlike binnenshuise pret vir kinders tydens die Junie/Julie skoolvakansie. Dit is ’n ideale geleentheid vir kinders om hul kreatiwiteit te verken vanaf die 24e Junie tot die 5e Julie by alle...
1 2 
Caxton Magazines
Digital Media and Marketing Association (DMMA)
Developed by Digital Platforms
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou | Terme en voorwaardes