Margaret Gardiner vier vanjaar haar 50ste verjaardag en is nog net so beeldskoon soos die dag toe sy die Mej. Heelal kompetisie gewen het. Ons vier haar skoonheid met rooi tapyt-skeppings deur SA-ontwerpers wat spesiaal vir haar ontwerp is. Kom sit vir ‘n sessie. Watter raad sou ‘n verhoudingskenner, ‘n kliniese seksuoloog en ‘n leefstylafrigter in ‘n neutedop aan jou wou oordra? Ons vra drie kenners om hul beste raad aan ons lesers te gee.
Inge Lotz-moord: Wie het haar gefaal? Ons neem die opspraakwekkende saak, feite en flaters in oënskou soos wat dit in Antony Altbeker se nuwe boek ‘Fruit of a Poisoned Tree’ bespreek word.

Twee van ons Rugbyhelde se vroue,Lize Kruger en Yvonne Rossouw, vertel van die skadutye in hul lewens.
Planne met dun haartjies. Al het jy nie die nodige geseënde gene om met ‘n dik bos hare te spog nie, is daar nuwe nuwe tegnieke wat tot jou redding kan wees. Drie lesers wys hoe dit hul voorkoms totaal verander het.

Margaret Gardiner vind uit dat hardekwas-held Clive Owen eintlik ‘n sagte hart het.

  

 

   

 

 

  

 

  


 

Wanneer ‘n room nie genoeg is nie

 Die nuutste teenverouderingsrome kan al klein wonderwerkies verrig, maar soms is ‘n room net nie genoeg nie. Gelukkig is plastiese chirurgie of ander indringende prosedures nie meer die enigste uitweg nie. Daar is nou behandelinge wat so vinnig en maklik gedoen kan word dat jy dit vir jou etensuur kan skeduleer.

Lees meer






 

Emmy se wenke vir die nuwe mat grimeerskakerings.

Tot onlangs het die idee van mat grimering my laat dink aan Patsy van Ab Fab (1964), maar dinge het heelwat verander sedert die voorkoms byna vyf dekades die eerste keer in was.


Lees meer

Oscar skoonheid

Hier is ons vier gunsteling Oscar-voorkomste van die jaar en hoe om maklik self hierdie glansryke voorkoms by die huis te kry…


Lees meer



Meer skoonheidsartikels



Gesels saam, wen pryse, gee jou mening en word deel van jou gunsteling tydskrif.

Het julle al op ‘n Vrydag oor middagete ingeskakel by ons kuberkletskamer? Ons spesialisredakteurs sit dan gereed om al julle vrae te beantwoord, of sommer net lekker te gesels.

Skakel net elke Vrydag tussen 12:00 en 14:00 in by www.rooirose.co.za, en volg die eenvoudige aanwysings om by ons aan te sluit. Op 9 Julie is dit Salome Delport ons gesondheidsredakteur se beurt om oor gesondheid, verhoudings en finansies te gesels, en op 16 Julie, sal die skoonheidsredakteur Elaine Nixon-Campbell gereed sit om al julle skoonheidsvrae te beantwoord.Op 23 Julie is dit weer moderedakteur Susra Morkel se beurt om oor mode te gesels. Op 30 Julie gesels Ronel Nel met al die boekwurms en fliekvlooie, en op 6 Augustus sit  Tuinredakteur Liesl van der Walt gereed om al julle tuin- en plantvrae te beantwoord.

Boonop sal een gelukkige deelnemer elke week ‘n R700 geskenkbewys van Netflorist wen om jouself mee te bederf! Kom kuier saam!

Ons sit gereed om julle te help

Elaine het al die antwoorde op jou skoonheidsvrae Susra los jou modeprobleme op Salome help met gesondheid- en verhoudingsprobleme  Liesl is die plant- en tuinkenner Ronel gesels oor nuwe boeke en flieks

 

 

  

  


 


 


 

 

  


Contact Caxton Magazines on
(011) 889 0600
or
click here
to go to the website.

Subscription queries: 011 473 8700

 

Aktueel
Inkopieslawe
Verslaaf op jou oudag
Loop die kerk leeg?
Lees meer

Bekendes
Bertha le Roux
Hestrie en Jurie Els
Die Parlotones
Brümilda van Rensburg
Lees meer

Gesondheid
Alles oor depressie.
Kosmetiese chirurgie, waar?
Die waarheid oor waterpype
Lees meer

Sukses
Van verknorsing tot vryheid
Die 7 grootste huursorge opgelos
Lees meer

Inspirasie
Die engele om ons
Van vrou na man
70 Topwenke vir geluk
Lees meer
Margaret uit Hollywood
Renée Zellweger
Hilary Swank
Drew Barrymore
Lees meer
Ouerskap
Bytjies en blommetjies
Speel-speel skoolgereed
Kinders en waardes
Kat en hond
Lees meer
Verhoudings
Jy is g’n vloerlap nie.
Wat vroue by mans oor seks wil weet
70 x 7 keer
Lees meer