e-sigaret vir jou?

Dié Chinese uitvinding keer alles wat ons van sigarette weet op sy kop. Sal rokers dalk nou ongehinderd kan aansteek sonder dat hul longe kla en kollegas frons? Deur Salomé Delport

Lees meer

Depressie alles wat jy wil weet

Ek is daardeur en anderkant uit’

Kosmetiese chirurgie Waar?

Skaamdele was vroër presies dit; weggesteek.Maar in die era van die “Brasiliaan” en die “Hollywood”het geslagsdele ’n nuwe estetiese status gekry. Hoe ver sal jy gaan? Deur Anna Botha

Lees meer

Die waarheid oor waterpype

Hubblies word as onskadelike ‘speelgoed’ afgemaak. Toe nie, skryf Lomé van die Walt

Lees meer

Antwoorde op jou kwelvrae oor menopouse

As jy lid van ons Lesersforum is, sou jy ons e-pos gekry het met die vraag: Wat wil jy van die menopouse weet? Hier’s ’n keur uit jul vrae en – die belangrikste – die antwoorde is verskaf deur die menopousekenner dr. Paul Dalmeyer, ginekoloog van Port Elizabeth. Deur Salomé Delport

Lees meer

Plastiek DIE SKURKE & DIE HELDE

Die meeste plastiek is goeie outjies. Maar daar is ’n paar skurke. Jy kan risikoplastiek help verban. Met so min moeite as ’n e-pos en ’n paar woorde in die regte ore. Deur Salomé Delport

Lees meer

 
 

 


  

  


 


 



 

  


Contact Caxton Magazines on
(011) 889 0600
or
click here
to go to the website.

Subscription queries: 011 473 8700