|
Wat mans by ons oor seks wil weet
Mans is mos nie praters nie - of altans nie altyd met ons, hul vroue, nie. Toe ons drie kry wat kans sien om (redelik) openhartig hul vrae te stel het ons gespring vir die kans. En toe drie ander vroue en seksuoloog dr. Etienne Kok gevra om terugvoer te gee. Deur Ami Moore
|