voorlig jou kind UIT DEPRESSIE

Daar is baie hulp vir depressiewe tieners. Maar wat van laerskoolkinders? Word die broosste van almal aan hul lot oorgelaat omdat ons nie aanvaar dat tienjariges depressie kan kry nie? Deur Salomé Delport

bytjies & blommetjies

Navorsing wys dat tieners wêreldwyd al hoe jonger seksueel aktief raak en dat ouers ’n groot fout maak as hulle dink húl tiener sal nooit so iets doen nie. Hier is ’n paar wenke oor hoe jy dié netelige kwessie kan hanteer. Deur Terésa Coetzee

Lees meer

Speel-speel skoolgereed

Kinders kan soms lees en met die rekenaar werk voor hulle skool toe gaan. Tog bly die basiese vaardighede agter en is baie kinders nie skoolgereed nie.Anet Schoeman

Lees meer

Kinders & waardes

Om kinders met goeie waardes groot te maak, is nie iets wat ouers bewustelik iewers kan leer nie. Die meeste pak die taak maar met die beste bedoelings en op ’n leer-en-probeer manier aan. Anys Rossouw gee raad

Lees meer

Kat & hond

Dis deel van groot word dat boetie en sussie soms met mekaar baklei. Ons huise is immers die oefenplek sodat ons later verhoudingskonflik kan hanteer. Maar voor daar oor elke ding ‘n oorlog uitbreek en vandag se seerplekke môre se bitterheid word, is dit raadsaam om in te gryp met al die wysheid wat tot jou beskikking is. Anys Rossouw het raad

Lees meer

Makliker met moeilike tieners

Om ’n goeie verhouding met jou tiener te hê, is nie ’n wetenskap met formules wat jy net kan volg en ’n goeie verhouding is kitsklaar daar nie. Dis ’n kuns waar jy tydsaam en met fyn aanvoeling baie liefde moet meng met oneindige geduld en soms met ’n ferm hand. Anys Rossouw gee 20 wenke vir beter verhoudings

Lees meer

 
 

 


  

  


 


 



 

  


Contact Caxton Magazines on
(011) 889 0600
or
click here
to go to the website.

Subscription queries: 011 473 8700