|
|
as jy kan droom ...
Die sukses van die wetenskapfiksieprent ‘District 9’ het Suid- Afrika se Sharlto Copley (alias Wikus van der Merwe) heeltemal onkant betrap. En hy was nog besig om homself te knyp om seker te maak dis nie ’n droom nie, toe kry hy sy droomrol in die nuwe ‘A-Team’-fliek. Deur Suzanne Venter
|
 |
|
|
van krag tot krag
’n Onderhoud met Clint Eastwood is ’n buitengewone ondervinding. Hy word dikwels as enigmaties en ietwat geheimsinnig bestempel, maar hy het ’n vriendelike, openhartige en insiggewende gesprek met Margaret Gardiner in Los Angeles gehad
|
 |
|
|
Die goue meisie
Charlize is soos die land van haar herkoms: mooi, sterk, warm, meerdimensioneel.
|
 |
|
|
Vlymskerp
Komediante hou daarvan om met Renée Zellweger se kenmerkende gesigsuitdrukkings die gek te skeer, maar daar is niks komiekliks aan hierdie formidabele aktrise nie, skryf Margaret Gardiner
|
 |
|
|
aanhouer wen
Die dubbele Oscar-wenner Hilary Swank het naam gemaak deur sterk vroue te speel wat hulle nie deur moeilike omstandighede laat onderkry nie. Maar haar eie lewe was ook nie altyd omgewe deur rosegeur en maanskyn nie
|
 |
|
|
raakvatter
Jy moenie Drew Barrymore op haar haarstyl takseer nie, het Margaret Gardiner uitgevind, toe sy met die ster oor haar regie-debuut Whip It gesels het
|
 |
|
|
‘50 is nie so erg nie
Margaret Gardiner gesels in Beverly Hills met die weergalose Michelle Pheiffer oor haar nuwe fliek ‘Cheri’
|
 |
|
|
plat op die aarde
’n Mens sou kon verstaan as Sandra Bullock se roem na haar kop toe gegaan het.
Maar dié gewilde aktrise met die breë glimlag se mooi bene staan stewig op
moederaarde. Deur Margaret Gardiner
|
 |
|
|
Die ware Jakob
In Hollywood word onaantreklike, bles en ongeskikte akteurs dikwels sexy genoem, net omdat hulle bekend is. Maar Matthew McConaughey is die ware Jakob. Margaret Gardiner sê wanneer jy die man in lewende lywe ontmoet, sal jy dadelik verstaan wat sy bedoel.
|
 |
|
|
Op ’n goeie plek
Ondanks haar skynbare perfekte lewe, het Meg Ryan ook maar haar kwota harde bene gehad om te kou. Sy vertel vir Margaret Gardiner waarom sy nou so gelukkig is
|
 |
|
|
Franse flair
Die pragtige en gesofistikeerde Kristin Scott Thomas gesels met
Margaret Gardiner oor haar liefde vir Parys, waarom sy uit die Hollywoodkollig bly en hoe sy haar gesinslewe en loopbaan versoen
|
 |
|
|
In ’n ander klas
Kate Winslet sê sy is bekend as ’n goeie aktrise en nie as ’n mooi vrou nie. Maar dié beskrywing is nie heeltemal akkuraat nie, skryf Margaret Gardiner
|
 |
|
|
Die x-faktor
Die pragtige Jennifer Aniston gesels met Margaret Gardiner oor roem, die lewe,
die liefde en daardie veertig-kerf wat sy nou verbygesteek het
|
 |
|
|
Smeulend sexy
Scarlett Johansson speel al van toeka af in flieks. Maar dié kinderaktrise het haar nou in ’n beeldskone, sexy Hollywood-ster ontpop. Margaret Gardiner het met haar gesels met die promosieveldtog van haar jongste fliek, ‘Vickie Christina Barcelona’
|
 |
|
|
Soveel meer
As jy op soek is na ’n intelligente gespreksgenoot by een van die vele eksklusiewe partytjies wat met Hollywood se toekenningseremonies gepaardgaan - daar waar die groot sterre glasies klink met ander groot sterre - is Brad Pitt jou beste keuse. Regtig. Ja, ek weet. Angelina se man. Die lyf. Jennifer se eks, skryf Magaret Gardner
|
 |
|
|
Wát ’n Aussie
Hugh Jackman is dalk die sexieste man in die wêreld, maar hy is ook een van die
oulikstes, skryf Margaret Gardiner
|
 |
|
|
Plat op die aarde
Margaret Gardiner gesels met die snaakse en spontane Emma Thompson oor haar lewe en haar nuwe fliek saam met Dustin Hoffman
|
 |
|
|
Gelukkige einde
Nicole Kidman se gesig straal van geluk as sy oor haar ses maande oue dogter Sunday Rose praat. Sy stel nie meer daarin belang om rolprente te maak nie, sê sy, want sy het in ’n plek van vrede tot rus gekom, skryf Margaret Gardiner
|
 |