|

NutriWomen se innoverende teenverouderingsreeks wag op 18 lesers wat vandeesmaand vir 12 maande inteken of hul subskripsies hernu. Jy kry boonop 40% afslag.
Nou kan jy ook vir ses maande inteken teen slegs R75.
Dis só maklik om in te skryf
- Stuur ‘n e-pos aan subs@rnad.co.za
- SMS ‘subscribe RR’ na 35033. SMS’e kos R3.
- Bel 011 473 8700 en hou jou kredietkaartbesonderhede gereed. Die telefoonlyne is oop Maandae tot Vrydae vanaf 08:00 tot 16:00.
- Pos ‘n tjek aan RNA Subs, rooi rose-subskripsies, Pos JHZ1135, Posbus 725, Maraisburg 1700
- Stuur ‘n faks na 011 474 5479
|
6 goeie redes hoekom jy moet inteken:
- Jy betaal slegs R15 per maand en geniet die gerief van ‘n debietorder
- Jy spaar 40% van die gewone prys
- Jou gunstelingtydskrif word elke maand vir jou afgelewer
- Vind vroegtydig uit oor spesiale lesersdae en –aanbiedinge
- Jy kan ‘n wonderlike prys wen as jy inteken
- Alle bestaande intekenare het ook ‘n kans om elke maand ‘n prys te wen
Skryf nou vir twaalf maande in, of hernu jou inskrywing vir slegs R179,60, of vir ses maande teen R89,80. Die gewone prys is R299,50.
Sluitdatum: 31 Oktober 2010
Die aanbod is slegs geldig in die RSA en verval op 31 Oktober 2010. Bepalings en voorwaardes geld. Aanbod net geldig vir diegene wat vir ‘n minimum van 12 maande inteken. Bel 011 473 8700 vir oorsese subskripsies

|