Kan jy weer voluit lewe na ’n ernstige breinbesering? Ja, sê Lindie Larney. Maar dit verg geloof, wilskrag en die eindelose toewyding van ’n ma soos hare. Deur Mariette Snyman. Foto deur Robert Hamblin
Die mistieke teenwoordigheid van hulle met vlerke word reeds eeue lank geromantiseer. Ons sing daaroor, skryf daaroor en net soms loop ons die ware Jakob raak. Deur Cornél Dunn. Foto’s Johan Wilke
Hoe voel dit om ’n man te wees, vasgevang in ’n vrou se lyf? Transman Robert Hamblin gesels oor sy ingrypende transformasie. Deur Mariette Snyman. Foto Leana Clunies-Ross