09:29 (GMT+2), Friday 15 March 2013
Lesersforum vir Julie 2013
Die drie lesers wat ons kies om hierdie maand saam met ons te werk, wen elk 'n
Garnier-geskenkpak ter waarde van R1 500 en verskyn ook in rooi rose.
As jy by die Lesersforum aansluit, het jy 'n kans om vandeesmaand hierdie
Jenna Clifford Juwele van R1 640 te wen! Klik net
hier.