SKAKEL IN
|
REGISTREER
Oor ons
Advertensies
Redakteursbrief
Stuur 'n brief aan die redakteur
Geselskamer
Registreer vir die Geselskamer
Lesersforum
Tydskrifkompetisies
Webwerfkompetisies
Wenners
Kompetisie terme en voorwaardes
Subskripsies
Skakel in
Nuusbrief en Lesersforum
Reis Nuusbrief
Boekklub inskrywing
Geselskamer
Digitale rooi rose
TUIS
MODE
Artikels
Argief
SKOONHEID
Artikels
Argief
Dieet-dagboek
GESONDHEID
Artikels
Argief
rooirose luister na jou blog
LEEFSTYL
Artikels
Argief
KOS & WYN
Aandetes vir die week
Resepte-argief
Wyn
REIS
Reisnuus
Reisartikels
Reis in SA
Reisblogs
Reisboeke
VERMAAK
Dagboek en Lesersdae
Boeke
Verhale
Agter die Skerms
Mode
Voorblad
Lesersdae Foto's
ARTIKEL ARGIEF
Aktueel
Bekendes
Gesondheid
Inspirasie
Margaret uit Hollywood
Mode
Ouerskap
Sukses
Skoonheid
Verhoudings
Wat's Nuus
FOTO ALBUMS
Argief
Artikel Gallery
Bekendes
Dekor
Doen-dit-self
Inspirasie
Kos
Mode
Reis Internasionaal
Reis Suid Afrika
Skoonheid
Tuine
Vermaak
Blitsfrikkadelle in tamatiesous met spaghetti
Vrydag 10 Februarie 2012
Deur Vickie de Beer Kosassistent Jana van Sittert
Blitsaandete
Genoeg vir 4
30 ml (2 e) olyfolie
500 g geurige wors
5 ml (1 t) gekapte knoffel
1 ui, fyn gekap
200 g kersietamaties
1 x 410 g-blik heel tamaties
5 ml (1 t) bruinsuiker
sout en gemaalde swartpeper
hand vol pietersielie, gekap
hand vol orego, gekap
400 g spaghetti, gaargemaak
Verhit die olie in ’n braaipan. Sny die punt van die wors af en druk die vleis in bondeltjies uit in die warm olie en braai tot goudbruin en gaar.
Haal die vleis uit en braai die ui en knoffel in dieselfde pan tot sag. Voeg die kersietamaties by en braai. Voeg die geblikte tamaties, bruinsuiker, pietersielie en orego by en geur met sout en peper. Verlaag die hitte en prut vir 10 min.
Plaas die frikkadelle terug in die tamatiesous en verhit tot deurwarm.
Sit voor op die spaghetti met ekstra vars oregoblaartjies.
Tags:
Wors
,
Knoffel
,
uie
,
Tamaties
,
Bruinsuiker
,
Spaghetti
Kommentaar
Wees eerste om kommentaar op die artikel te lewer.
Jy moet
ingeskakel
wees om kommentaar op die artikels te kan lewer. Indien jy nog nie 'n aanlyn-profiel het nie, kan jy
hier
een skep
Caxton Tydskrifte moedig vryheid van spraak aan en ‘n verskeidenheid standpunte word hier weergegee. Die menings van die gebruikers van rooirose.co.za is hul eie en nie noodwendig dié van Caxton Tydskrifte nie.
LEES OOK...
Meng-en-pas-steak-wraps – lae GI
Lees meer...
Lamstjops met tzatziki en knoffelplatbrode
Lees meer...
Stokvismootjies in ‘n suurroomkrummelkors
Lees meer...
© 2013 Rooi Rose | Alle regte voorbehou |
Terme en voorwaardes