Basiese tegnieke vir hekel
Nota: VK [VSA]. Sien Afkortings & Simbole Verstelbare ring Die verstelbare ring word gebruik in motiewe, soos vierkante en sirkels, wat in rondtes gewerk word. Dit is baie nuttig vir die skep …
Nota: VK [VSA]. Sien Afkortings & Simbole Verstelbare ring Die verstelbare ring word gebruik in motiewe, soos vierkante en sirkels, wat in rondtes gewerk word. Dit is baie nuttig vir die skep …
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. ’n Huislike kombersie ’n Reisdeken vir warm gerief So blou soos die berge Twee maal mooier
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. ’n Tuin van speldekussings Koue trekke se moses Hekelplanne met resbietjies Gehekelde slang
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. Klop die koue Knus toegespin Lyk sjiek in n sjaal Tjailatyd
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. Blomblokkies Knus om die skouers ’n Ware rondomtjalie Trek die son ’n streep
Hekel – véél meer as net handwerk deur Essie Bester. Hooffoto:iStock Hekel - véél meer as net handwerk Vroue (én mans) skroom nie om te getuig hoe hekel hulle deur donker tye …
Hekel ’n doilie Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. Doilies ’n Keurige doilie Ouma se melklappies Lees nog: Hekelpatrone uit ons argiewe
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. Blommotief-deken Bobbel bedek Kroonblaarmotief deken Nethekelwerk boekie Hooffoto: Anete Lusina vir Pexels
Hekellesse uit die argiewe Klik op elke les se naam om die spesifieke les af te laai. Die abc van hekelwerk: eerste les Lees nog: Breipatrone vir kouse en handskoene Die abc van hekelwerk: tweede …
10 hekel- en breipatrone wat jy nou moet probeer saamgestel deur Catherine Schenck 10 hekel- en breipatrone wat jy nou moet probeer Ons land is nou op "lockdown" wat beteken dat ons …
Hekelpatroon: Blomme by die teegoed vanuit die rooi rose argiewe. Datum: 7 November 1979 Met ’n teekleedjie soos dié is blomme op die tafel nie regtig nodig nie. Dit is self …
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. ’n Tafelkleed vir elke geleentheid ’n Vuurwiel op jou tafel Ons hekelbonanza Outydse prag Pynappelmotief Ruiksakkies Skaakmat Skone eenvoud blokkies en blomme Sneeuklokkies vir jou kas So …
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. Hekelboekie met lusrand ’n Sierlike kanttafeldoek ’n Spinnerak Spaanse windmeulmotief Sterre op die bed Tafelmatjies met margrietjies Tyd om te hekel Vir die uitsetkis Vir skinkbord …
Klik op elke patroon se naam om die spesifieke patroon af te laai. Hekellappe Die gehalte van guipure Iets besonders Klein en fyn Mooi matjie ’n Afgeronde geheel ’n Hekellappie vir jou kas ’n Louter fees ’n Pragkeleedjie …