Hoender-en-sampioen-bredie met sagte kluitjies

Vaalvleis en bredie word lank nie meer in een asem genoem nie. Geurige, langsaam gestoofde bredies voed liggaam en siel, soos hierdie heerlike hoender-en-sampioen-bredie met sagte kluitjies