
Dorp: Centurion
Antwoord 1: Chanelle is al deur baie deur baie met haar gesondheid as jong meisie maar sy het nooit moed opgegee nie. Sy het haar graad gekry en is nou besig met haar articles. Sy is beeldskoon, sag en die pragtigste dogter vir my. Covid
Antwoord 2: In covid het ons by a haar Pa verloor my man Hy was twee weke in die haopitaal waar Hy dit byna nie hemaak
Antwoord 3: Dien die Here en stap saam die pad in geloof. Ondersteun mekaar en wees lief vir mekaar. Die Lewe is kort