rooi rose Handwerk: Fraai vetplante

Hierdie fraai vetplantjies vereis geen verdere aandag nadat hulle “geplant” is nie. Maak kleintjies vir speldekussings of grotes as binneversiering. Foto: rooi rose