10 vrae | rooi rose

Ons gesels met die akteurs van Somer Son
1 Jou definisie van die liefde? Hoe beeld die fliek dit uit?

Hanna: Daar bestaan nie ’n spesifieke definisie nie, elke persoon beleef die liefde anders. Hoe beeld die fliek dit uit? Presies soos dit is: verskillende verhoudings, verskillende persoonlikhede met verskillende verwagtinge. Elke persoon wat die fliek sien sal met iemand kan vereenselwig.

Reynard: Daar is so baie om te sê. Maar ek dink as jy op die punt kom waar jy die ander persoon se belange bo jou eie stel, weet jy jy is lief vir die persoon. In Somer Son is Pieter en Sonja nog bereid om te werk aan hul verhouding/liefde na al die jare. Beide wil nie opgee nie.

Juanita: Ek dink liefde begin by jouself en as jy jouself nie lief het nie kan jy nie iemand anders tenvolle lief hê nie. Liefde = respek, omgee en simpatie/empatie van waar die ander een vandaan kom.

Die movie lig verskillende tipes liefde uit. Tussen man en vrou, tussen vriendinne en samesyn in ’n vriendekring. Dit wys verskillende mense se persoonlikhede en hoe elkeen soms agter iets wegkruip (Burger agter sy spiere), maar eintlik wil ons almal dieselfde hê. Ons wil lief gehê word en aanvaar word.

Dinge werk nie altyd uit op die gebied van liefde soos ’n mens dit wil hê nie, want jou hart het soms ander planne. Dit is wat die movie vir my baie naby is aan die regte lewe. Jy wil iets hê, maar jou hart vra na iets anders.

2 Wat sal jy als doen om die liefdesboot in kalm waters te hou? Wat doen die karakters in die fliek reg/verkeerd?

Hanna: Om regtig te luister en behoorlik te kommunikeer. Sommige doen dit reg deur eerlik te wees en sommige doen dit verkeerd deur dinge weg te steek.

Reynard: Om eerlik en openlik te kommunikeer, en om tyd te maak. Dis iets wat Sonja en Pieter nie goed regkry nie, en wat baie stremming op hulle verhouding plaas. Maar hulle is bereid om daaraan te werk.

Juanita: Soms moet ’n mens terug staan en die minste wees. Die dag toe ek besef wat ookal my man doen, doen hy vir ons om die beste vir my en vir ons te hê. Toe is dit makliker om terug te staan.

Wat ek van Sonja bewonder, is dat sy het al baie getwyfel het in haar huwelik, maar sy het nog nooit ophou veg vir hulle en hul liefde nie. Ek dink wat sy verkeerd doen is dat sy nie Pieter se pogings raaksien nie. Om hard te werk is sy manier om vir haar te sorg. Pieter probeer ook hard op sy manier. Wat hulle albei verkeerd doen is dat hulle nie komminukeer nie. As hulle van die begin af eerlik was, sou daar nie ’n movie gewees het nie, maar sou hulle baie goed kon oplos voor dit amper te laat was.

3 Is ’n krisis soms goed vir ’n verhouding? Is die opmaak lekker?

Hanna: Ja, dit bring jou sterker aan die ander kant uit. Is die opmaak lekker? Dis in enige situasie in die lewe mos lekker as jy weet jy kan vrede maak.

Reynard: Jy leer rêrig jou ander helfte ken in ’n krises. En die manier hoe dit hanteer word, kan mens nader trek aan die ander persoon. En as daar respek oor is na so situasie  kan die opmaak … wel … ongelooflik wees!

Juanita: Ja, ek dink so. Dis nooit lekker nie, maar dit gee lae en diepte aan ’n mens se verhouding. ’n Mens leer ken die ander persoon ook dan eers regtig, want as dit goed gaan is alles maklik. En ja, opmaak is altyd lekker! Daai gevoel van ek is weer veilig waar ek hoort sal ek nooit genoeg van kry nie.

– Hanna Grobler as Terry

4 Wat is die gom van ’n goeie verhouding?

Hanna: Kommunikasie

Reynard: Die gom is respek, eerlikheid en liefde.

Juanita: Komminukasie, komminukasie! As jy presies weet wat in sy kop aangaan sal daar nooit misverstande wees nie. En daarna eerlikheid. As ek hom kan vertrou dat hy aan my kant is, kan niks tussen ’n paartjie kom nie. Eerlikheid bind mense saam.

5 Wie is jou mentors vir ’n goeie verhouding?

Hanna: My ouers

Reynard: Ek is gelukkig om ouers te hê wat nog smoorverlief was na 38 jaar se getroude lewe. Hulle het daai gom gehad, en hulle kon nog lag vir mekaar, na al die jare. Ek het hulle nog nooit sien baklei nie. Hulle het mekaar net aangevul en was nog steeds individue. Hulle het mekaar nooit probeer verander nie.

Juanita: My ouers natuurlik. Hulle is nog steeds getroud, en al was daar moeilke tye het hulle vasgebyt en daardeur gewerk. En een tip wat ek by my ma geleer het, wat ek glo werk, is dat jy nooit jou man voor ander mense afkraak of slegsê nie. Maak nie saak wat hy verkeerd doen nie.

6 Skei mense te vinnig? Moet hulle soos die karakters in die fliek hard werk aan die verhouding?

Hanna: Ja. Ek glo jy moet eerder ’n tou probeer ontknoop voor jy hom knip.

Reynard: Dis moeilik om oordeel te vel want elke situasie is uniek. Verhoudings kan nie altyd gered word nie, maar om te werk aan iets wat jy graag wil hê, is die moeite werd.

Juanita: Ek weet nie. Al wat ek weet, dit is ingewikkeld en vrek moeilik, want niemand se storie is dieselfde nie. Veral as daar kinders betrokke is. Ek dink nie dit sal skade doen om regtig alles te probeer gee om ’n mens se huwelik te red nie. Soms is dit goed om aan ’n huwelik te werk en soms is dit net beter om weg te breek.

7 Vertel ons van jou karakter in die fliek

Hanna: Terry is wyser as die ander en sy het lewenservaring. Al leef sy soms in ’n droomwerêld sê sy ’n ding soos dit is. Sy sien die waarheid en het ’n warm persoonlikheid.

Reynard: Pieter is ’n hardwerkende prokureur wat wil sorg vir sy familie. Hy kry net glad nie die balans tussen werk en familietyd nie. Dan gooi hy meer aandag in iets wat hy wel goed doen. En dis sy werk. Sonja was sy high school sweetheart. Hy is steeds lief vir haar, maar sukkel om saam met ’n geheim te leef wat baie stremming op sy verhouding plaas. Hy probeer altyd die regte ding doen, maar faal daarin op die stadium van sy lewe.

Juanita: Sonja is ’n passievolle vrou wat baie graag haar huwelik wil red en swanger raak. Haar man werk baie en wil nie by ’n dokter uitkom sodat hulle kan vasstel waar die probleem lê nie. Dit plaas meer spanning op hulle verhouding. Sy het haar werk verloor, sy was ook soos Pieter ’n prokureur. Sy het hom nie alles vertel wat gebeur het by die firma nie. Sy is van die rol geskrap, sy het in die plek van die firma die val gevat en nie vir Pieter gesê nie. Wat beteken sy kry nie weer werk nie en al hierdie dinge plaas nog meer druk op hulle. Die vakansie is soos ’n laaste uitweg om hulle huwelik te red.

Ek dink Sonja verteenwoordig die meeste vroue daarbuite, wat graag mooier, maerder, ’n ma, beroepsvrou en bowenal begeer wil word deur haar man. Net ’n bietjie aandag en sy sal happy wees. Dis ’n real life story wat op ’n ligter manier uitgebeeld word.

Reynard Slabbert as Pieter Jooste

8 Hoe hanteer jou karakter liefdesprobleme?

Hanna: Sy sê ’n ding soos dit is.

Reynard: Hy probeer alles teenoor homself en Sonja regverdig. Hy het altyd ’n verduideliking, maar sukkel om by die werklike probleem uit te kom. Hy probeer. As hy maar net tyd en aandag gee in plaas daarvan om ander goed te doen.

Juanita: Ek dink soos enige vrou praat sy te veel en luister te min. Soos in enige verhouding is sy te naby alles om te weet wat om te doen, tot sy ’n besluit neem om met hom te praat tot hulle alles uit gesorteer het.

9 Vertel ons wat jy uit Somer Son geleer het.

Hanna: Dis nie so maklik om ’n “groen film” te maak nie.

Reynard: Dat eerlikheid en kommunikasie jou ander helfte steeds jou beste vriend laat bly.

Juanita: Ons kan meer vir onsself en vir mekaar lag. Moenie te lank wag voor jy eerlik is oor hoe jy oor goed voel nie. Praat met mekaar. En as iemand sê hulle gaan ’n movie in Mosambiek skiet, dink 2 keer. Daar is niks en jy moet alles saamsleep.

10 Wat wag die jaar in jou loopbaan?

Hanna: Getroud met Rugby reeks 5, 6 nuwe gemeenskappe waar my organisasie ‘Hanna Charity & Empowerment Foundation’ werk asook ‘Buster die Brak’-vertonings.

Reynard: Ek is besig om aan ’n konsep te werk vir ’n nuwe reeks, maar ek wil nie nou al die aap uit die mou laat nie.

Juanita: Ek speel in Die Pro as Juffrou Beukes, wat volgende jaar vrygestel word.  En ek is tans besig met ’n radiodrama vir RSG. In Blindekol speel ek Linda de Souza. Dit was ’n groot uitdaging maar baie lekker.

Juanita De Villiers as Sonja Jooste

The post Ons gesels met die akteurs van Somer Son appeared first on rooi rose.

Ons gesels met ’n elektriese tjello-speler
“Ek het die Borrel-konsep deur een van my beste vriende, harpspeler Shelley Frost van The Fridge in Dubai leer ken. Sy het hierdie wonderlike idee uitgedink. Sy het die magiese ruimte vir die elektriese harp ontwerp en dit was ’n onmiddellike sukses. Ek en Shelley deel ’n passie om kuns en musiek te verenig met grondverskuiwende konsepte en ek was dadelik opgewonde oor hierdie briljante konsep.”

Carol sê Shelley is haar internasionale sakevennoot met die konsep The Bubble en hul langtermyn-doelwit is om dit na lande regoor die wêreld te neem.

“Gelukkig is ek getroud met ’n argitek en hy het die ontwerp verder in Suid-Afrika ontwikkel sodat ek dit hier kan aanbied. Ons het sy nuwe ontwerp teruggestuur Dubai toe. Dit is ook na Europa.”

Sy sê gehore was dadelik in vervoering met die konsep.

“Ek dink dit is belangrik om gehore voortdurend met nuwe en opwindende konsepte te verras en hierdie kombinasie van argitektuur en musiek is so pragtig en is baie goed ontvang. The Bubble het nou gegroei van eers net ek en my tjello in die borrel tot die toevoeging van ander kunstenaars soos Judy Brown en Cathy Del My op Saksofoon, of Galina Juritz en Renate Riedemann op viool.”

Hulle is beslis van plan om die konsep nog verder uit te brei.

“Ek hou daarvan om in die borrel op te tree want dit neem my uitvoering na ’n nuwe vlak. Dit pas by my album, Fireflies in the Rain. Dit voeg magiese elemente by en ’n dromerige, sielvolle repertoire en komplimenteer my musiek. Ek geniet dit ook om in my eie ruimte in die borrel op te tree. Dit is baie anders as om op die verhoog te wees want dit is intiem. Ek dink ek het van my heel beste vertonings in die borrel gedoen.”

Die kombinasie van lig en musiek het ’n ongelooflike impak op die gehoor, vertel sy.

“Mense haal selfone uit om die oomblik vas te vang. Dit is moeilik om te beskryf, maar as jy dit eers ervaar het, sal jy verstaan. Dit is ’n baie spesiale en onvergeetlike opvoering.”

As sy in die borrel is, hoor sy geen geluide van buite nie.

“Ek is afgesny van die buitewêreld. Die beligting veroorsaak ook dat ek dikwels nie kan sien wat buite die borrel aangaan nie. Ek is heeltemal alleen met my tjello.”

Sy gebruik binne-oorse monitors en die elektriese tjello stuur die klank na ’n klankstelsel buitekant die borrel.

“Dit was ’n uitdaging toe ek die eerste keer in die borrel opgetree het, maar nou is ek gewoond daaraan. Dit is nie beknop nie en is 3.2 meter hoog en wyd genoeg om in op te tree.”

Sy skryf die aanvraag na haar vertonings toe aan haar onberispelike repertoire en perfekte aanbieding in die borrel.

Sy was die afgelope ruk gefokus op opnames met haar orkes, CODA-Afrika, maar wil graag nog ’n solo tjello album met nuwe tegnieke die lig laat sien.

“Ek het sedert my debuut album geleer om met verskillende effekte te eksperimenteer. Ek hou van die idee om die tjello na nuwe plekke te neem. Dit is nie ’n algemene instrument nie en ek wil aan verskillende gehore wys watter pragtige instrument dit is”

The post Ons gesels met ’n elektriese tjello-speler appeared first on rooi rose.

10 vrae aan Leandie du Randt & Kaz McFadden
1. Wat kan kykers van Strikdas verwag?

Leandie: ’n Lekker saamlag familiefliek. Dis ’n ligte komiese fliek wat jou vir ’n rukkie uit jou realiteit laat ontsnap.

Kaz: Om te lag! En om te ontspan. Strikdas probeer nie om ’n hoogs intelektuele debat te begin nie. Dis regte egte ontspan, lekker-kyk-familie-vermaak.

2. Julle moes baie pret gehad het tydens verfilming. Het julle lekker gelag vir Vossie?

Leandie: Ek het so gelag vir Kaz, baie keer in takes. Hy is so goed met sy acting. Dit was ’n baie moeilike karakter om geloofwaardig te speel oor Vossie so eksentriek is, en ek dink Kaz het ’n stunning job daarmee gedoen.

Kaz: Ek het meer vir almal om my gelag. Daar is ’n hele klomp fyn genuanseerde komiese vertolkings!

3. Vossie dra ’n strikdas omdat dit ’n tradisie in die familie is. Het een van julle ’n tradisie in jul families waarop julle nog voortbou?

Leandie: Tel ’n familiebraai 2 keer ’n jaar? Dan ja!

Kaz: Daar was altyd ’n tradisie in ons familie dat elke eersgeborene se eersgeborene dieselfde name kry, maar oor die jare het dit verander.

4. Hoe lyk jul modestyl as julle net Leandie en Kaz is?

Leandie: Hipster, Bohemian, American street style going on.

Kaz: Ek is maar altyd so aan die buitewande van mode. Ek haak nog vas by skinny jeans en high tops!

5. Wat is die belangrikste lewensles wat julle deur die storielyn geleer het?

Leandie: Om altyd jouself te wees, al is dit soms hoe anders en ongerieflik. En om jouself met mense te omring wat jou toelaat om daai self te wees. Dit gaan natuurlik hand aan hand met my boek #gemaklikinjoueielyf.

Kaz: Moet nooit ’n rot met ’n vol blaas vashou nie.

6. Is daar eienskappe van julself in die karakters?

Leandie: Willemien is baie rustiger en ’n groter introvert as ek. Wat ons in gemeen het, is haar keuse in mans, ek hou ook van die snaakse quirky grapgat ou.

Kaz: Ek dink ’n eienskap wat ek sal wil hê is Vossie se eerlikheid.

7. Was daar ’n onvergeetlike oomblik op stel?

Leandie: My ma is oorlede ’n week in verfilming in en ek was op stel toe ek die nuus kry. Ek sal dit nooit vergeet nie.

Kaz: Ek moes leer perdry, wat ’n hele paar interessante oomblikke opgelewer het!

8. Is julle “tree huggers” in die werklike lewe? Of is daar ander inisiatiewe wat julle ondersteun?

Leandie: Ek is all for uplifitng teenage girls. Ek werk spesifiek met ’n paar in Elandspoort en dis hoekom ek my boek ook geskryf het.

Kaz: Ek is nou nie regtig ’n tree hugger nie, maar my hondjie kom van ’n “rescue centre” af, so ek is nogal sterk teen die mishandeling van diere.

9. Dit moes ’n groot eer gewees het om saam met die veteraan-aktrise Sandra Kotzé te werk. Wat het julle by haar geleer?

Leandie: Om altyd te lag en die lewe nie so ernstig op te neem nie. Sy was ook elke oomblik van ’n toneel present en sy luister werklik na wat ander akteurs sê.

Kaz: Hierdie is die tweede keer waar ek die geleentheid gekry het om saam met haar te werk. Wat my elke keer opgeval het, is haar voorbereiding en fokus op stel.

10. Hoekom moet mense die fliek gaan kyk?

Leandie: Dit leer jou alle kante van verskillende families en peroonlikhede en hoe daar validation en pret is in elkeen. Ons almal is uniek en op die ou end moet jy net die lewe geniet wat daai uniekheid van jou embrace en dit waardeer. En omdat jy baaaaaie lekker gaan lag vir Vossie!

Kaz: Dis regtig ’n film wat gemaak is om te geniet. Ons het nooit probeer om enigsins iets abstrak te doen nie. Dis ’n eerlike komedie, in elke sin van die woord.

Kyk hier na die voorskou:

The post 10 vrae aan Leandie du Randt & Kaz McFadden appeared first on rooi rose.