aspersie | rooi rose

Aspersietertjies
Aspersietertjies

Serves: Genoeg vir 8-10 tertjies

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

400 g bevrore blaardeeg – ontvries by kamertemperatuur

2 bossies dun aspersiepunte, sowat 4 per tertjie

1 eier, liggies geklop en met ’n knypie sout gegeur

Ricottavulsel

(Ons het die vulsel verdubbel sodat daar genoeg is om die murgpampoentjie-blommetjies ook te vul.)

600 g ricotta

1 x 125 g camembert, wit rand afgesny

gerasperde skil van 2 suurlemoene

’n hand vol dille of vinkel, fyn gekap

’n hand vol vars basiliekruid

5 ml (1 t) fyn gekapte knoffel

’n handjie vol kruisement en ertjiespruite

Instructions

Voorverhit die oond tot 200 °C.

1 Sny die deeg op ’n skoon werk-vlak wat liggies met meel besprinkel is in reghoeke van 7 cm x 10 cm en sit op ’n groot bakplaat.

2 Sny met die agterkant van ’n mes ’n ligte raampie met ’n breedte van 1 cm al om die reghoeke. Skep lepels vol van die vulsel in die middel van die reghoeke en druk effens plat. Verf die raampie met die geklitste eier.

3 Bak vir 10-13 min. tot goudkleurig en gepof.

4 Kook intussen die aspersies vir 3 min. in ’n kastrol half vol liggies gesoute, kokende water. Dreineer.

5 Haal die tertjies uit en pak die aspersies op die warm vulsel. Sit dadelik voor met vars kruisement en ertjiespruite.

The post Aspersietertjies appeared first on rooi rose.

Lentepasta
Genoeg vir 4

Aspersies

8-12 aspersies, harde onderste stingels afgebreek

sout

1 Kook water in ’n klein kastrol en geur met sout. Laat staan die aspersies regop in die borrelende water. Die harder onderste dele sal sag kook en die stoom sal die sagte punte gaar kook.

2 Dreineer en hou eenkant.

Kappertjiesous

2 knoffelhuisies

1 ansjovisfilet

’n hand vol Italiaanse pietersielie

10 ml (2 t) kappertjiesade

5 ml (1 t) Dijon-mosterd

sout en gemaaldeswartpeper

5 ml (1 t) heuning

30 ml (2 e) witwynasyn

125 ml (½ k) olyfolie

1 Sit al die bestanddele behalwe die olyfolie in ’n voedselverwerker.

2 Gooi die olyfolie in ’n dun straaltjie by die mengsel terwyl die masjien hardloop.

3 Skep uit die bak en hou eenkant. Meng deur die pasta sodra dit gaar is en sit met die aspersies voor.

Kappertjiepasta

500 ml (2 k) koekmeel

5 ml (1 t) sout

50 ml (3 e + 2 t) water

30 ml (2 e) olyfolie

2 eiers

’n hand vol kappertjieblare (afgespoel), stingels afgebreek

1 Sif die meel en sout in ’n groot mengbak. Maak ’n holte in die middel.

2 Meng die water, olie en eiers in ’n bekertjie en gooi dit in die meelholte terwyl jy die meel heeltyd inmeng. Hou aan meng tot al die meel ingemeng is.

3 Knie die deeg tot glad en egalig, draai in kleefplastiek toe en laat rus vir 20 min. in die yskas.

4 Verdeel die pasta in twee.

5 Rol die pasta in die pastamasjien uit. Begin by die eerste stelling op die masjien en rol die pasta deur. Vou die pasta dubbel en rol weer deur die eerste stelling. Rol die pasta deur al die stellings tot by die sesde stelling.

6 Sit die uitgerolde pastastrook op ’n skoon werkvlak. Pak die kappertjieblare op die een helfte van die pasta en vou met die ander helfte toe.

7 Rol dit nog een keer op die vyfde stelling deur. Sny die pasta in dik repe sodat die blaartjies sigbaar is. Herhaal met die res van die pasta.

8 Kook die pasta in vinnig borrelende water tot gaar, dreineer en sit met die aspersies en kappertjiesous voor.

The post Lentepasta appeared first on rooi rose.