brosbrood | rooi rose

Brosbrood-framboosharte
Bestanddele

450 g (3½ k + 1 t) koekmeel

150 g (1 k) versiersuiker

150 g (1 k) mielieblom

500 g botter, in blokkies gesny

10 ml (2 t) vanieljegeursel

strooisuiker om oor te strooi

Nog idees:

Mout-en-sjokolade-brosbroodballetjies

Vervang ½ k koekmeel deur ½ k mout (soos Horlicks).

Rol 1 x 200 g-pak sjokoladeballetjies soos Whispers in brosbrooddeeg toe. Moenie te dik rol nie.

Pak op ’n bakplaat en bak soos beskryf.

Strooi versiersuiker oor.

Framboosharte

Rol een hoeveelheid brosbrooddeeg op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak uit en druk sirkels in pare uit.

Sit die sirkels op die bakplaat en druk dan in een van die sirkels ’n hart of enige ander vorm uit. Lig die deeg versigtig uit. Bak soos beskryf.

Plaas die afgekoelde koekiepare op ’n rak en skep sowat 1 t (5 ml) frambooskonfyt in die middel van elke koekie en sit ’n hartkoekie versigtig bo-op.

Druk liggies vas sodat die konfyt die hele hart vul en sif versiersuiker oor.

Laat staan die koekies liefs vir nog ’n uur sodat die konfyt heerlik kan insak en jou hart smelt.

Brosbroodvingers

Kap 80 g geglasuurde gemmer fyn en 100 g donkersjokolade ruweg.

Roer dit deur die deeg net voor dit in die yskas geplaas word.

Druk die deeg dan styf in die pannetjie en bak soos beskryf.

The post Brosbrood-framboosharte appeared first on rooi rose.

Ons 5 beste lente-koekies
Blomkoekies

Genoeg vir 12

Ek het ’n bosseleer- (reliëfdruk) matjie gebruik. Die patroon op die matjie word op die koekie gedruk wanneer jy die deeg daarop uitrol. Jy kan met ’n toetspen gaatjies in die deeg druk en later mooi lintjies deur die koekies ryg.

250 g sagte botter

75 g (1⁄3 k) strooisuiker

35 g (¼ k) rysmeel

335 g (2¼ k) koekmeel

5 ml (1 t) yskoue water

125 ml (½ k) laventelblommetjies, van die takkies gestroop

125 ml (½ k) roosmarynblommetjies

Voorverhit die oond tot 130 °C. Voer twee bakplate met bakpapier uit.

1 Klop die botter en suiker met ’n elektriese klitser tot sag en glad.

2 Sif die twee soorte meel en roer dit, die blommetjies en die water by die bottermengsel in. Meng tot dit net bymekaar kom.

3 Keer op ’n skoon werkvlak uit en knie nog tot dit heeltemal bymekaar kom en egalig is. As jy regtig sukkel om dit bymekaar te bring, kan jy jou hande ’n bietjie nat maak en die deeg daarmee bymekaar druk.

4 Draai die deeg in kleefplastiek toe en laat rus vir 30 min. in die yskas.

5 Rol die deeg uit op ’n skoon werkvlak, of ’n bosseleermatjie as jy een het.

6 Druk koekies uit met ’n drukker met ’n deursnee van 7 cm en lig versigtig met ’n paletmes op.

7 Sit op die bakplaat en bak vir 30 min. of tot lig goudkleurig.

8 Haal uit en laat afkoel.

Gemmerkoekmannetjies en -tannetjies

Genoeg vir sowat 24 koekies

Dié “gaste” verg ’n bietjie geduld maar is vir seker die moeite werd.

750 ml (3 k) meel

10 ml (2 t) fyn gemmer

1,25 ml (¼ t) fyn naeltjies

1, 25 ml (¼ t ) fyn neutmuskaat

5 ml (1 t) koeksoda

5 ml (1 t) bakpoeier

7,5 ml (1½ t) sout

90 ml (6 e) sagte botter

125 ml (½ k) bruinsuiker

1 eier

80 ml (¾ k) melasse

Voorverhit die oond tot 180 °C en voer ’n bakplaat met bakpapier uit.

1 Sif die meel, gemmer, naeltjies, neutmuskaat, koeksoda, bakpoeier en sout saam in ’n groot mengbak. Klits die botter en bruinsuiker tot lig en romerig. Voeg dan die eier en melasse by en klits verder.

2 Voeg die droë bestanddele lepelsgewys by en meng goed ná elke byvoeging. Verdeel die deeg in twee gelyke dele en rol plat. Bedek met kleefplastiek en vries vir 2 uur tot hard.

3 Werk met een hoeveelheid deeg op ’n slag. Rol die deeg 5 mm dik op ’n stuk meelbestrooide waspapier uit om hantering te vergemaklik. Plaas op ’n skoon bakplaat en vries vir sowat 20 min. tot hard.

4 Haal die deeg uit die vrieskas. Lig die koekiedeeg en waspapier van die bakplaat af en rol met ’n meelbestrooide koekroller uit. Lig die deeg met ’n slaplemmes of lang spaan van die waspapier af en sit op ’n skoon meelbestrooide werkvlak.

5 Druk die koekiedrukker in ’n bietjie meel en druk koekies uit. Druk met die agterkant van ’n sosatiestokkie gaatjies in die bors van elke mannetjie.

6 Lig die uitgedrukte koekies met ’n slaplemmes of lang spaan en pak op die bakplaat. Bak vir 8 min. in die voorverhitte oond. Draai die bakplaat halfpad deur die baktyd om. Haal uit die oond en laat op ’n afkoelrak afkoel. Ryg linte deur die gaatjies en bêre in ’n lugdigte houer tot benodig.

Mueslistafies

Maak sowat 30 stafies

320 g (900 ml) hawermout

30 g (45 ml) sesamsaad

45 g (65 ml) sonneblomsaad

80 g (125 ml, so 10) sagte droë appelkose, gekap

75 g (80 ml) rosyntjies

5 ml (1 t) fyn kaneel

100 ml (1⁄3 k + 1 e + 1 t) sonneblomolie

180 ml (¾ k) heuning

Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n 23 cm x 33 cm-bakpan met bakpapier uit.

1 Meng die hawermout, sesamsaad, sonneblom-saad, appelkose, rosyntjies en kaneel.

2 Smelt die olie en heuning oor matige hitte. Gooi by die hawermoutmengsel en meng goed.

3 Druk die mengsel in die bakpan en bak vir 40 min. tot goudbruin.

4 Laat heeltemal afkoel voor jy die stafies sny.

Lieflike brosbrood

Genoeg vir 12

Dié brosbrood is lekker en maklik om te maak. Ons het vir die mooi ’n bolaag gemaak, maar jy kan die koekies net so voorsit en ’n bietjie versiersuiker oorstrooi.

250 ml (1 k) sagte botter

250 ml (1 k) versiersuiker

5 ml (1 t) vanieljegeursel

500 ml (2 k) koekmeel + ekstra

om oor te sprinkel

125 ml (½ k) mielieblom (Maizena)

Voorverhit die oond tot 160 °C. Voer ’n bakplaat uit met Silpad of bakpapier wat met kleefwerende kossproei gespuit is.

1 Room die botter, suiker en vanielje saam tot dik en romerig.

2 Sif die meel en mielieblom by en meng tot dit net saam kom. Bedek met kleefplastiek en sit vir 20 min. in die yskas.

3 Rol die deeg op ’n meelbestrooide werkvlak uit tot 1 cm dik. Druk met ’n gekartelde 12 cm-koekiedrukker (of ’n vorm van jou keuse) vorms uit die deeg. (Jy kan die deeg wat afgesny is, weer uitrol.)

4 Pak die koekies op die bakplaat en druk met ’n sosatiestokkie ’n gaatjie bo-in elke koekie. Laat rus weer vir 20 min. in die yskas.

5 Bak die koekies vir 30 min. of tot ligbruin en gaar. Laat op draadrakkies afkoel. Ryg ’n lintjie deur elke gaatjie.

Maak dit fraai

1 Ons het plastiekversiersel uitgerol en uitgedruk met die koekiedrukker waarmee die brosbrood uitgedruk is. Maak ’n klewerige mengsel van versiersuiker en water en plak die versiersel hiermee op die brosbrood vas.

2 Ons het die swart-en-wit roosprentjies op versiersuikerbladsye laat druk. Knip die patrone uit en plak dit op die plastiekversierselbolaag.

Fortuinkoekies

Maak 12

Skryf boodskappe op strokies papier en draai hulle in fyn fortuinkoekies toe.

2 eierwitte

80 ml (1⁄3 k) strooisuiker

80 ml (1⁄3 k) koekmeel, gesif

vanieljegeursel

45 ml (3 e) botter, gesmelt

Voorverhit die oond tot 160 °C. Sny ’n 8 cm-sirkel uit asetaat (transparantpapier). Gebruik die deel met die gat in. Sny papiertjies van 12 cm x 12 cm en skryf boodskappe daarop.

1 Klop die eierwitte tot sagte punte vorm. Klop die suiker geleidelik by.

2 Vou eers die meel in, dan die vanielje en botter.

3 Sit die asetaatstensil op ’n bakplaat met ’n silikoonmat (silpad). Skep ’n plat eetlepel van die deeg in die middel van die stensil. Smeer plat en egalig, herhaal. Maak twee koekies op ’n slag. Verwyder die stensil en bak vir sowat 5 min. tot die kante begin verkleur.

4 Hou die bakplaat in die oond om die koekies langer buigbaar te hou. Maak die koekies met ’n paletmes los. Sit ’n boodskappapiertjie in die middel van elke sirkel, vou toe om ’n halfmaan te vorm en vorm oor die rand van ’n koppie sodat die halfmaankoekie op sy rugkant oor die koppie hang. Laat afkoel.

The post Ons 5 beste lente-koekies appeared first on rooi rose.

JY KAN brosbroodkoekies met plastiekversiersel maak
Getooi met tierlantyntjies

Jy kan brosbroodkoekies getooi met plastiekversiersel en gefotostateerde plastiekversierselblomme maak.

Gaan so te werk

Plastiekversiersel word ook “suikerpasta” of ready to roll icing genoem en die klaarbereide versiersel kan by bakwinkels of supermarkte gekoop word. Knyp gholfbal-groottes af, knie tot sag en rol so dun moontlik op ’n skoon werkvlak uit wat liggies met versiersuiker bestrooi is.

• As jy wil hê die versiersuiker moet langer mooi hard bly, knie ’n knypie poeier genaamd “CMC” by die versiersuiker in.

• Jy kan die plastiekversiersel kleur deur ’n paar druppels voedselkleursel in te knie.

• Jy kan enige denkbare patroon of foto op die eetbare versiersel laat druk. Jy kan dit bestel in A4-bladsye of klein kolwyntjiepatrone. Knip jou patroon versigtig met ’n klein skêrtjie uit. Die bladsye word bros as dit te lank buite lê en skeur dan maklik wanneer jy dit knip. Hou tot benodig in die plastieksak waarin dit kom.

• Sit eers ’n lagie plastiekversiersel op die koek of koekies en plak die uitgeknipte, gefotostateerde plastiekversiersel met die “gom” bo-op vas.

• Versiersuikergom: Meng 125 ml (½ k) versiersuiker met ’n paar druppels water en meng tot ’n klewerige mengsel wat soos lym lyk. Smeer op die plastiekversiersel en plak vas.

Maak jou eie brosbrood. Klik hier.

The post JY KAN brosbroodkoekies met plastiekversiersel maak appeared first on rooi rose.

Lieflike brosbrood
Lieflike brosbrood

Serves: Genoeg vir 12

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

250 ml (1 k) sagte botter

250 ml (1 k) versiersuiker

5 ml (1 t) vanieljegeursel

500 ml (2 k) koekmeel + ekstra om oor te sprinkel

125 ml (½ k) mielieblom (Maizena)

Instructions

Voorverhit die oond tot 160 °C.Voer ’n bakplaat uit met Silpad of bakpapier wat met kleefwerende kossproei gespuit is.

1 Room die botter, suiker en vanielje saam tot dik en romerig.

2 Sif die meel en mielieblom by en meng tot dit net saam kom. Bedek met kleefplastiek en sit vir 20 min. in die yskas.

3 Rol die deeg op ’n meelbestrooide werkvlak uit tot 1 cm dik. Druk met ’n gekartelde 12 cm-koekiedrukker (of ’n vorm van jou keuse) vorms uit die deeg. (Jy kan die deeg wat afgesny is, weer uitrol.)

4 Pak die koekies op die bakplaat en druk met ’n sosatiestokkie ’n gaatjie bo-in elke koekie. Laat rus weer vir 20 min. in die yskas.1 Bak die koekies vir 30 min. of tot ligbruin en gaar. Laat op draadrakkies afkoel.Ryg ’n lintjie deur elkegaatjie.

Maak dit fraai

1 Ons het plastiekversiersel uitgerol en uitgedruk met die koekiedrukker waarmee die brosbrooduitgedruk is. Maak ’n klewerige mengsel van versiersuiker en water en plak die versiersel hiermee op die brosbrood vas.

2 Ons het die swart-en-wit roosprentjies op versiersuikerbladsye laat druk. Knip die patrone uit en plak dit op die plastiekversierselbolaag.

The post Lieflike brosbrood appeared first on rooi rose.