dilemma dinsdag | rooi rose

Wanneer om ’n haarmasker te gebruik
Vraag

My hare is taamlik gesond; ek probeer dit goed versorg en gebruik daagliks sjampoe en opknapper. Ek blaas my hare altyd droog en gebruik ’n haaryster. Is dit nodig om ook ’n masker te gebruik, en waarom? En sal julle ’n olie aanbeveel? – Leana Le Roux

Lees ook: 13 haarwasfoute wat jy maak

Antwoord

Die verskil tussen ’n haarmasker en ’n opknapper is dat ’n masker meer voedingswaarde het en swaarder is as ’n alledaagse opknapper. Jy hoef dit slegs een tot twee keer per week te gebruik (of elke vier tot vyf wasse). Wees versigtig vir olie-behandelings, tensy jy dit by ’n salon laat doen of koop. As jou hare in ’n baie goeie toestand is, kan jy eers die masker los, maar produkte wat jou hare teen hitte beskerm is baie belangrik vir jou. Die daaglikse gebruik van ’n haaryster kan baie skade aanrig, indien jy nie jou hare teen die hitte beskerm nie.

*Steven Phillips is ’n haarstilis en eienaar van Absolut Hair, Claremont, Kaapstad.

Lees ook: 10 gewoontes vir gesonde hare

Lees ook: Jy kan jou eie haarmasker maak

The post Wanneer om ’n haarmasker te gebruik appeared first on rooi rose.

Vinnige grimeerwenke
Vraag

Help! Ek het planne na werk maar nie baie tyd om my dag-grimering na aand-grimering to verander nie, het julle enige wenke?

Antwoord

1. Kikker eers jou onderlaag of poeier op, ’n tikkie pienk blosser op die appels van jou wange gee jou gesig dadelik ’n vars sprankel en lewe ná ’n lang dag.

2. Kies ’n fokuspunt. As jy min tyd het, kleur jou lippe in, Gebruik helderpienk of rooi lipstiffie, wat veral gepas is vir die somer. As jy nie graag lipstiffie dra nie, gebruik ’n subtiele lipglans.

3. As jy nie van kop tot toon in helderrooi of pienk skakerings wil pronk nie, kies iets subtieler. Dié somer is ’n ‘oop seisoen’ vir naelkleur, wat beteken jy kan kontrasterende kleure op jou lippe en naels dra. As jy koraal lipstiffie aansit, kan jy jou naels sommer pienk of rooi verf.

The post Vinnige grimeerwenke appeared first on rooi rose.

Kry voller lippe só
Vraag

My lippe word al dunner namate ek ouer raak. Is daar ’n behandeling of produk wat my lippe voller sal laat lyk?

Antwoord

Dit is ’n algemene probleem by ouer vroue, veral by dié wat reeds ’n dun liplyn het. ’n Plastiese chirurg kan die lippe met vullers voller laat lyk. Hierdie behandeling is nie indringend nie en vereis ook nie ’n lang hersteltyd nie. Chirurge gebruik hialuroonsuur soos Juvederm, Restylane, Teosyal en Esthelis om die fyn lyntjies op te plomp sodat die lippe voller lyk. Laat doen dié prosedure by ’n dokter sodat jy nie dalk met té vol lippe sit nie.

Botoks word ook baie gebruik, so ook topikale behandelings wat groeihormone bevat wat die fyn lyntjies verminder. Ek stel voor dat jy ’n deeglike analise by ’n dokter laat doen sodat jy die verskillende behandelings kan bespreek en besluit wat aan jou behoeftes voldoen.

*Isabel Roos, uitvoerende direkteur van die Isa Carstens Akademie in Stellenbosch en Pretoria

The post Kry voller lippe só appeared first on rooi rose.

Grimering vir ’n jonger voorkoms
Vraag

Ek is al in my veertigs en wonder hoe ek my grimering kan aanwend sodat ek jonger kan lyk? Simone Hayward

Antwoord

• ’n Gloeiende vel lyk altyd jonger. Vermy ’n poeieronderlaag en verbloem puisies en donker kringe onder jou oë.

• Gebruik ’n mat verbronsingspoeier in die holte van jou wange, onder jou wangbene, slape en onder jou kakebeenlyn. Wees versigtig dat kwashale nie sigbaar is nie.

• Krul ook jou wimpers.

• Kies natuurlike skakerings. Vermy blink, skitterende oogskadu’s wat die vel om jou oë gekreukel laat lyk.

• As jy oogskadu gebruik, fokus op die buitehoeke van jou oë. Dit sal “slap” ooglede laat lyk of dit gelig is.

• Vermy donker of bruin lipstiffies. Pers of donkerbruin lipstiffies laat jou lippe dunner lyk. En dit terwyl ons lippe juis dunner word namate ons verouder!

The post Grimering vir ’n jonger voorkoms appeared first on rooi rose.

Was jy jou hare te veel?
Vraag

Hoeveel keer per week moet ek my hare was?

Antwoord

Dr. Gray sê: “Doen weg met die mite dat jy net elke derde dag jou hare moet was.” Hy sê dit hang af van jou leefstyl en tipe hare. Byvoorbeeld, as jy daagliks die gimnasium besoek, stel hy voor dat jy elke dag jou hare was omdat hare, soos die res van jou vel, vuil word. Hy verseker verder as jy elke dag jou hare was, sal dit ook nie jou hare meer olierig maak nie omdat dit nie die produksie van olierigheid sal oorstimuleer, soos vele mense glo nie. Hy stel voor dat daar spesifieke sjampoes op die mark is vir olierige hare en wat nie jou hare sal uitdroog nie.

Dr. John Gray is ’n mediese dokter, skrywer van vele haar- en velpublikasies, artikels en boeke, asook die mediese adviseur aan Procter & Gamble skoonheid vir die afgelope 25 jaar.

The post Was jy jou hare te veel? appeared first on rooi rose.

Knip ’n kuif
Vraag

Ek het ’n ronde gesig, maar wil baie graag ’n reguit kuif sny. Moet ek dit doen of nie? Sal ’n ander soort kuif werk?

– Johanni van Zyl

Antwoord

’n Kuif laat wel jou gesig korter lyk, so ’n vol kuif is nie reg vir jou nie. Probeer eerder ’n kuif wat na ’n spesifieke kant toe gaan en wat van korter na langer gesny is. So sal jy steeds ’n bietjie van jou voorkop kan sien, wat ook sal keer dat jou gesig rond en kort lyk. Probeer ook om minder volheid aan die kante te kry. Langer hare werk beter met ronde gesigvorms.

Ons kenner is: Steven Phillips – haarstilis en eienaar van Absolut Hair, Claremont, Kaapstad.

Stuur jou skoonheidvrae aan skoonheid@ctp-mail.co.za

The post Knip ’n kuif appeared first on rooi rose.

Verbloem jou sproete só
Vraag

Ek gebruik nie baie grimering nie en ek hou ook nie van onderlaag nie (dalk het ek nog nooit die regte een raakgeloop nie). Het julle ’n voorstel hoe ek my sproete kan verbloem – ek het een of twee donker sproete? – Ansa vd Merwe

Antwoord

Gebruik ’n kleurkorrigerende verbloemer op die donker vlekke en ’n getinte bevogtiger asook BB-room in plaas van onderlaag. Dit gee ligte en deursigtige dekking. Jy kan Bobbi Brown se Tinted Moisturizer en Colour Correcting Concealer probeer. Die grimeerkunstenaars by die Bobbi Brown-toonbank (in uitgesoekte Edgars-winkels), is baie kundig en sal jou kan help om die regte skakering te kies.

*Marlinette Newman is ’n vryskut haar- en grimeerkunstenaar van Kaapstad.

The post Verbloem jou sproete só appeared first on rooi rose.

Kry die regte oogroom
Vraag:

Is dit nodig dat ek ’n ander room om my oë aanwend en hoekom?

Antwoord:

Die vel om jou oë is nie net die dunste nie, maar ook die sensitiefste. Dit bevat ’n groot hoeveelheid mas-selle wat negatief kan reageer as dit met ’n irriterende middel in kontak kom. Daarom kan nie enige produk altyd naby of om die oë aangewend word nie. Jy moet veral ’n oogroom gebruik om tekens van veroudering te stuit, want dié rome is baie vogtiger en hidreer ook beter.

The post Kry die regte oogroom appeared first on rooi rose.

Doen jou pedikuur in 5 min.
Baie van ons vroue het gereeld ’n dringende pedikuur nodig, maar daar is nie altyd tyd om by ’n salon uit te kom nie. Ons steek dan ons voete in toe skoene weg en dit is nie ’n ideale oplossing met lente om die draai nie.

OPLOSSING: Die nuwe Emjoi MICRO Pedi is nou ook in SA beskikbaar. Hierdie klein uitvindsel beloof sagter, gladder voete in ’n paar minute, ideaal vir dames wat nie ’n uur het om by ’n salon te spandeer nie.

Die Emjoi MICRO Pedi werk met batterykrag en die unieke mikro-mineraalrollertjie draai 360 grade teen 30 keer per sekonde wat sagkens en effektief van enige harde vel op jou voete onstlae raak. Mans en dames kan vinnige resultate van die Emjoi MICRO Pedi geniet.

Voordele van die MICRO Pedi:

– Dis veiliger as die gebruik van skerp lemme

– Geen sterk chemikalieë word gebruik nie

– Dit is ekonomies ontwerp sodat dit maklik en eenvoudig gebruik kan word

– Waterdig en maklik om skoon te maak

Ons eie redakteur, Martie Pansegrouw, het hierdie produk getoets en is beïndruk met die resultate:

“My voete is so glad soos na ’n professionele pedikuur en net voor die seisoensverandering sien ek sommer kans om weer hakke te wys in fyn somersandaaltjies!”

Bestel jou eie Emjoi MICRO Pedi aanlyn by www.micropedi.co.za.

The post Doen jou pedikuur in 5 min. appeared first on rooi rose.

Raad vir dun hare
Vraag

Soos wat ek ouer raak, verminder my hare en ek het altyd ’n welige bos hare gehad. Hoekom gebeur dit en wat kan ek doen om dit te keer of te herstel?

Antwoord

Soos wat ons ouer word, raak die groei- en herstelproses van ons hare stadiger. Haarverlies word grotendeels veroorsaak deur ’n afname in suurstof aan die haarfollikel. Produkte wat haarverlies voorkom, is die beste antwoord vir hierdie probleem – dit sal bloedtoevoer na die wortel en follikel stimuleer en help om hare digter te laat voorkom.

*Steven Phillips is ’n haarstilis en eienaar van Absolut Hair, Claremont, Kaapstad.

Ons sê probeer:

Nioxin

Kerestase Densifique se reeks

The post Raad vir dun hare appeared first on rooi rose.

Grimering vir groter oë
Vraag

Hoe laat ek my oë groter lyk met grimering?

Antwoord

Wend ’n verhelderaar (of die ligste skakering in jou grimeerpalet), aan die binnehoeke van jou oë aan. Gebruik die donkerder skakerings aan die buitehoeke van jou oë (bo en onder). Gebruik nou ’n wit oogpotlood en trek ’n lyn in die binnekant van jou oë. As ek ’n produk kan voorstel, sal ek die Catrice Made To Stay Eye Highlighter Pen in 010 In The Mood For Nude aanbeveel, dit hou lank en die kleur is natuurlik.

*Marlinette Newman is ’n vryskut haar-en grimeerkunstenaar in Kaapstad

The post Grimering vir groter oë appeared first on rooi rose.

Waks vir ’n sensitiewe vel
Vraag:

Ek kry soms klein, rooi knoppies op my vel nadat ek gewaks het. Waarom kry ek dit en moet ek eerder waks vermy?

Antwoord:

Klein knoppies wat vorm nadat die haartjies verwyder is, is ’n teken van ’n vel-irritasie. Sekere veltipes is meer geneig daartoe omdat hulle meer sensitief is. In elke salon behoort daar ’n opsie van waks vir sensitiewe velle beskikbaar te wees. Probeer dit gerus ’n volgende keer. Onthou ook om voor die tyd geen afskilferingsprodukte te gebruik nie, geen grimering te dra nie en na die tyd behoort jy nie in die son te kom, jou gesig met warm water te was of rome en grimering te dra nie. Dit is ook belangrik om nie direk na ’n waksbehandeling aan die vel te raak nie, aangesien bakteriee op die vel infeksie kan veroorsaak.

Ná die behandeling moet daar ook ’n kalmerende room aangewend word wat die kanse van irritasie kan voorkom. Indien die knoppies na ’n dag nog steeds baie sigbaar is, kan ’n kortisoonroom op die area verligting bring deurdat dit die bloedtoevoer na die area verminder en die inflamasie en jeukerigheid verminder.

Ander metodes soos “threading” (haar-verwydering) kan ook gedoen word. Dis ’n minder aggresiewe metode wat nie die vel irriteer nie en nie noodwendig knoppies veroorsaak nie. Hoë frekwensie-behandelings kan ook gedoen word ná die waks-behandeling omdat dit met die genesende proses help en antibakteries op die vel is.

*Isabel Roos is die uitvoerende direkteur van die Isa Carstens Akademie in Stellenbosch en Pretoria.

The post Waks vir ’n sensitiewe vel appeared first on rooi rose.

Stoor skoonheidsprodukte in jou badkamer
Vraag

Ek bêre al my rome en serums in my badkamerkassie, maar ek het iewers gehoor dit is nie die beste, mees higiëniese plek nie. Is dit waar?

Antwoord

Ek is nie bekommerd dat ’n badkamerkassie jou velprodukte meer onhigiënies gaan los mits dit goed verseël word nie. Wat wel ’n invloed op die higiëne van produkte het, is of jy jou vingers gebruik om dit uit die potjie te kry, dan toe te maak en dan in ’n donker kassie bêre. Dit is juis goed om velprodukte in ’n kas weg te bêre, omdat velprodukte meestal aktiewe bestanddele bevat wat nie aan die son blootgestel moet word nie.

Daar is baie bakterieë op ons hande en dit kan op daardie wyse oorgedra word. My aanbeveling is dat jy nie produkte in ’n potjie moet koop nie, maar liewer in ’n buisie wat uitgedruk kan word. Indien winkels dit nie beskikbaar het in jou gekose produk nie, gebruik dan ’n spatula om die produk uit te haal en dan aan te smeer Ons moet ook in gedagte hou dat daar meer hitte in ’n badkamer kan wees, die meeste produkte moet teen kamertemperatuur gehou word of selfs teen ’n koeler temperatuur. Die hitte kan veroorsaak dat die produk sy effektiwiteit verloor.

The post Stoor skoonheidsprodukte in jou badkamer appeared first on rooi rose.

Kan ek sonroom in my kar bêre?
Vraag

Is dit oukei om sonbrandmiddels in my kar te hou? Ek reis baie en vind dat ek onthou om my sonroom aan te wend as ek dit in my kar hou. Ek is net bang die hitte van die son kan moontlik die sonroom beskadig?

Antwoord

Hoë temperature beïnvloed nie die doeltreffendheid van jou sonroom nie. Dit is altyd ’n goeie idee om jou sonroom uit enige direkte sonlig te probeer hou. Prakties maak dit sin om ons sonroom in ons karre te stoor, dus sal ons dit meer gereeld gebruik en so ook meer gereeld moet vervang. As sonroom uit direkte sonlig gehou word, behoort dit so lank soos die vervaldatum op die verpakking te hou.

The post Kan ek sonroom in my kar bêre? appeared first on rooi rose.