dr willie visser | rooi rose

Urtikarie: Wat jy moet weet
Die veluitslag, Urtikarie, ook bekend as netelroos (hives), is ’n rooi, opgehewe uitslag wat baie jeuk. Dermatografisme (die vermoë om op die vel te skryf) is deel hiervan. Sekere skoonheidsprodukte kan Utikarie veroorsaak.

Staak die gebruik van skoonheidsprodukte dadelik wanneer dié simptome verskyn. “Jy sal die uitslag elke keer kry wanneer jy aan die produkte blootgestel word en dit kan selfs nog erger word,” sê dr. Willie Visser. “Sukkel jy met Chroniese Urtikarie, maak skoonheidsprodukte vir ’n sensitiewe vel geen verskil nie. ”

Dit is ’n outo-immuunsiekte.

Die oorsaak is meestal onbekend.

Gebruik anti-histamien om die jeuk te beheer.

Sensitiwiteit vir sonrome: Wanneer jy ’n reaksie soos ’n uitslag van sonrome kry, probeer liewer ’n fisiese pleks van ’n chemiese sonroom. “’n Fisiese sonblok (wat ’n skans vorm waardeur lig nie kan dring nie) bevat gewoonlik titaanoksied en sink wat die vel minder as ’n chemiese-soort blok (wat UV-lig absorbeer en dit neutraliseer) sal irriteer,” sê dr. Willie.

The post Urtikarie: Wat jy moet weet appeared first on rooi rose.