franse boontjies | rooi rose

Kruisement-en-jogurt-hoenderstukke
Kruisement-en-jogurt-hoenderstukke

Serves: Genoeg vir 6

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

Marinade

hand vol kruisementblare, gekap

125 ml (½ k) Bulgaarse jogurt

fyn gerasperde skil van 1 suurlemoen

2 knoffelhuisies, gekneus

15 ml (1 e) heuning

10 ml (2 t) koljandersaad, fyn gemaal

10 ml (2 t) komynsaad, fyn gemaal

knypie cayennepeper (opsioneel)

Franse boontjies met dennepitte

Genoeg vir 6

300 g fyn Franse groenboontjies, groeipunte afgesny

30 ml (2 e) olyf- of avokado-olie

250 g (1 pakkie) kersietamaties

50 g (½ pakkie) dennepitte

1 rooi ui, dun gesny

olyfolie en balsemiekasyn om oor te sprinkel

sout en gemaalde swartpeper

hand vol roketblare

Aartappel-en-kruie-slaai

Genoeg vir 6

Koop goeie slaaisous as jy tyd wil bespaar.

Franse slaaisous

2 klein knoffelhuisies, gekneus

1 stingel pietersielie

½ klein sprietui, gekap

45 ml (3 e) olyfolie

15 ml (1 e) witwynasyn

3 ml (½ t) Dijon-mosterd

sout en gemaalde swartpeper

750 g (3-4) aartappels

4 sprietuie, gekap

klein hand vol gemengde kruie (soos tiemie, pietersielie en grasuie), gekap

Knoffel-en-parmesaan-mielies

Genoeg vir 6

6 soetmielies, skoongemaak

2 knoffelhuisies, gekneus

60 ml (¼ k) sagte botter

60 ml (¼ k) fyn gerasperde parmesaan, hou in ’n afsonderlike bordjie

Instructions

Gaan só te werk

1 Maak die marinade en laat lê die hoender vir sowat 20 min. daarin.

2 Kook die aartappels in die skil tot sag. Meng die slaaisous en roomsous en hou eenkant.

3 Kook die mielies. Sit water op vir die groenboontjies en braai die tamaties.

4 Skil die aartappels terwyl hulle nog warm is en sny in stukke, meng die slaaisous deur. Kook die boontjies vir ’n paar minute en dreineer. 5 Sit die hoenderstukke op die kole of rooster vir sowat 40 min. in die oond.

6 Dreineer die mielies en rooster ook vinnig oor die kole sodat hulle warm bly.

7 Meng die roomsous deur die aartappelslaai en meng die boontjieslaai.

8 Haal die hoender en mielies van die kole af en rol die mielies in die botter en parmesaan.

9 Sit voor met die hoender, aartappelslaai en boontjieslaai.

Marinade

6 dytjies en 6 boudjies

sout en gemaalde swartpeper

Maak vuur as jy gaan braai, of voorverhit die oond tot 220 °C as jy die hoender in die oond gaan rooster.

1 Marinade: Meng die kruisement, jogurt, suurlemoenskil, knoffel, heuning, koljander, komyn en cayennepeper. Marineer die hoender vir 20 min. hierin.

2 Vee die meeste van die marinade af voor jy die hoenderstukke braai of in ’n oondpan sit vir oondrooster. Geur met sout en peper. Rooster vir sowat 40 min.

3 Sit voor met aartappel-en-kruie-slaai, Franse boontjies en knoffel-en-parmesaan-mielies.

Nog idees

- Gebruik suurroom of karringmelk as jy nie jogurt het nie.

- Vervang die kruisement deur vars koljander of basiliekruid vir ’n lekker smaakvariasie.

Franse boontjies met dennepitte

1 Kook die boontjies vir ’n paar minute in gesoute kookwater. Dreineer.

2 Verhit die olie in ’n groot braaipan oor matige hitte en braai die tamaties tot hulle begin oopbars. Voeg die dennepitte by en braai vir nog 1–2 min.

3 Meng die tamaties en dennepitte deur die boontjies en voeg die rooi uie by. Sprinkel olyf-olie en balsemiekasyn oor. Geur na smaak en sit voor met roketblare bo-op.

Nog idees

- Vervang die dennepitte deur sonneblomsade vir ’n goedkoper opsie.

- Aspersies, in die plek van groenboontjies, is net so lekker in die slaai.

Aartappel-en-kruie-slaai

Roomsous

250 ml (1 k) goeie mayonnaise

250 ml (1 k) crème frâiche

250 ml (1 k) Bulgaarse jogurt

1 Slaaisous: Meng die knoffel, pietersielie, sprietuie, olie, asyn en mosterd in ’n voedselverwerker. Geur na smaak.

2 Kook die aartappels in gesoute kookwater tot gaar. Dreineer, trek die skille af en sny in 3-4 cm-stukke. Gooi die slaaisous oor die warm aartappels. Laat staan ’n rukkie sodat dit kan intrek.

3 Meng die sprietuie, kruie, mayonnaise, crème frâiche en jogurt en meng deur die aartappels. Sit by kamertemperatuur voor.

Knoffel-en-parmesaan-mielies

1 Kook die mielies vir 10 min. in gesoute water tot gaar.

2 Meng die botter en knoffel. Smeer die mielies met die botter en rol dan in die gerasperde parmesaan.

Nog idees

- Probeer ander geurkombinasies: Vir kinders: Vervang die parmesaan deur cheddarkaas.

- Laat die parmesaan weg en voeg 1 t gekapte brandrissies by die botter.

- 1 t gerookte Spaanse paprika, gemeng met die brandrissie, is net so heerlik in die botter.

The post Kruisement-en-jogurt-hoenderstukke appeared first on rooi rose.