groenslaai | rooi rose

Groenslaai met varkfilet
Genoeg vir 4

Bestanddele

1 (750 g) varkfilet

30 ml (2 e) kerriepoeier

30 ml (2 e) olie

1 appel, in dun skyfies gesny

2 stingels seldery, oorlangs in skyfies gesny

2 komkommers, in dun sirkels gesny

6 sprietuie, oorlangs gesny

’n hand vol pietersielie

1 avokado, in dun skyfies gesny

50 g kasjoeneute, gerooster

Jogurtslaaisous

60 ml (¼ k) basiese slaaisous

200 ml ongegeurde jogurt

sout en gemaalde swartpeper

1 knoffelhuisie, fyn gekap

Meng alles en sit voor met die slaai.

Metode

Voorverhit die oond tot 200 °C.

Smeer die varkfilet met kerriepoeier en geur met sout en peper. Verhit die olie in ’n pan en braai die filet vir 5-7 min. aan alle kante tot goudbruin.

Rooster die vleis vir 10 min. tot gaar, maar nog sappig. Laat vir 5 min. rus.

Meng die appel, seldery, komkommer, sprietuie, pietersielie, avokado en kasjoeneute. Sny die filet in dun skywe en meng met die res van die slaai.

The post Groenslaai met varkfilet appeared first on rooi rose.

Die geheim van die perfekte somerslaai
Verskeidenheid, verskeidenheid, verskeidenheid!

Wanneer jy jou somergroente saamgooi, is verskeidenheid van die uiterse belang.

· Verskeie teksture: Maak seker jy voeg iets krakerigs by jou slaai. Dit sal elke happie tekstuur gee.

· Verskeie geure: Dink aan ’n verskeidenheid van geure, soos soet, sout, umami, bitter en branderig.

· Verskeie kleure: Wanneer jy na jou slaai kyk, moet jy ’n verskeidenheid van verskillende kleure groentes met ’n groot verskeidenheid voedingstowwe sien.

Wanneer jy verskeidenheid in jou slaaie wil skep, is plaaslike boeremarkte ’n goeie plek om te begin. Verskeidenheid is gewaarborg, want boere verkoop slegs vars produkte wat tans in seisoen is. Seisoenale vrugte en groente het meer voedingstowwe en gewoonlik ook meer smaak!

Raak kreatief!

Die volgende stap is om buite die boks te dink.

Onthou: Slaai hoef nie altyd net met rou groente gemaak te word nie. As jy iemand is wat kookkos verkies, kan jy ’n paar verskillende tipes gekookte groenteslaaie maak. Of jy kan ’n mengsel van gekookte en rou groente in jou slaai gebruik.

Wanneer jy met nuwe slaaiskeppings vorendag kom, help dit dalk om aan drie afsonderlike kategorieë vir slaai te dink:

Vars – Jy maak ’n vars slaai wanneer jy vars groente vat en dit in lae op mekaar sit. Baie mense vergeet om iets krakerigs (soos neute, sade of krakerige groente) en ’n verskeidenheid van geure (soet, suur, sout en umami) by te voeg.

Gekook – As jy ’n gekookte slaai wil maak, rooster of stoom jy ’n verskeidenheid van groentes en voeg iets soos sade, neute, souse, boontjies, kaas of gedroogde vrugte bo-op. Oorweeg die volgende groentes vir jou gekookte slaai: eiervrug, soetrissies, murgpampoentjies, sampioene, aspersies, soetpatat, botterskorsie, broccoli, Brusselse spruite of blomkool by.

Voorafgemaakte slaaie: Voorafgemaakte slaai is soortgelyk aan die slaai wat jy in die deli by jou plaaslike, gesonde koswinkel sal kry. Die lekker ding van hierdie slaai is dat jy baie aan die begin van die week kan maak en dit dan saam met blaargroentes of in ’n bak bo-op bruin rys en quinoa kan bedien.

Slaai in ’n fles – Hierdie metode is nie net vir Pinterest-foto’s bedoel nie. Dit kan baie eenvoudig wees en jy kan dit by die huis maak. Gebruik verskillende houers vir jou slaaie vir ’n bietjie verandering.

Onthou om die slaai laag vir laag te pak met die swaarder bestanddele onder en die ligter bestanddele bo, byvoorbeeld kekerertjies, quinoa of amandels sal onder wees, en spinasie, spruite of radyse is bo-op.

Laat waai!

Soos jy kan sien, is daar baie opsies wanneer jy ’n slaai wil maak. Nou is dit jou beurt om tot aksie oor te gaan. Gebruik die riglyne hier bo en maak ’n nota van drie nuwe slaairesepte wat jy nog nooit voorheen gemaak het nie. Plaas die bestanddele op jou inkopielysie van een van die slaaie wat jy hierdie week wil maak. Doen dieselfde vir die volgende paar weke en veral wanneer jy mense onthaal. Dit sal vir seker ieder en elk van jou gaste beïndruk.

As jy sukkel om ’n nuwe slaairesep te skep, kyk hier na ’n paar van die Radisson Hotel Group South Africa se slaairesepte om jou aan die gang te kry.

Lees ook: Wenke vir die perfekte kaasbord

The post Die geheim van die perfekte somerslaai appeared first on rooi rose.

Brosgebraaide lendeskyf
Alida Ryder se bekende blog, Simply Delicious, is een van my gunsteling-kosblogs. Haar boek, Heerlik en Maklik: Hartskos is ook ’n staatmaker in my kombuis.

“My ma was nie baie lief vir kos maak nie, maar so nou en dan wou sy ons bederf en het dan vir ons dié steaks gemaak. Sy het vroegmiddag al begin om die steak plat te slaan en dit was altyd so lekker om by die kombuistafel te sit en toe te kyk hoe sy die steaks vinnig in die meel, eier en dan weer in meel druk voor hulle in die warm vet gebraai word. Wanneer ek na haar verlang, is dit steeds die gereg wat ek die graagste maak.”

My ma se brosgebraaide lendeskyf

Genoeg vir 4

• 4 lendeskywe (sirloin steaks)

• 500 ml (2 k) meel, met sout en peper gegeur

• 2 eiers, geklits

• olie vir braai

• suurlemoenskyfies

• groenslaai om mee te bedien

1 Slaan die steak met ’n vleishamer plat. Voorverhit 60 ml olie in ’n groot pan oor hoë hitte.

2 Druk die steaks eers in die gegeurde meel, dan in die eier en dan weer in die meel.

3 Braai tot goudbruin en gaar.

4 Sit op kombuispapier om die oortollige olie te absorbeer en sit dadelik voor met romerige kapokaartappels of bros gebraaide skyfies en ’n groenslaai.

Lees ook: RESEP: Armand Aucamp se witvis met vanieljesous van Tahiti

The post Brosgebraaide lendeskyf appeared first on rooi rose.

Kruie-omelet met krakerige groenslaaivulsel
Kruie-omelet met krakerige groenslaaivulsel

Serves: Genoeg vir 4

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

6 eiers, liggies geklits

60 ml (¼ k) droë witwyn

2 grasuie, fyn gekap

’n hand vol pietersielie en basiliekruid elk, fyn gekap

sout en gemaalde swartpeper

2,5 ml olyfolie

Instructions

Slaai

Meng 1 komkommer, in dun linte gesny, 2 babavinkelbolle, dun gesny, 1 Granny Smith-appel, in dun skywe gesny, 1 babagroenkool, dun gesny en 1 avokado, geskil en skyfies gesny met ’n hand vol babakruieblaartjies.

Slaaisous

Meng 5 ml (1 t) heuning, 15 ml (1 e) lemmetjiesap, 15 ml (1 e) water en geur met sout en peper. Hou eenkant.

1 Klits die eier, witwyn, grasui, pietersielie en basiliekruid saam en geur met sout en peper.

2 Spuit ’n pannetjie met kleefwerende kossproei en verhit oor matige hitte. Skep 60 ml (¼ k) van die eiermengsel op ’n slag in die warm pannetjie.

3 Bak tot die kante van die omelet van die pan lostrek en draai om. Bak vir ’n paar minute aan die ander kant en keer uit.

4 Gooi die lemmetjiesous oor die slaai en meng deur. Rol die slaai in die omelette toe.

The post Kruie-omelet met krakerige groenslaaivulsel appeared first on rooi rose.

Gebraaide kruisskyf met cannelini-boontjiepuree & groenslaai
Gebraaide kruisskyf met cannelini-boontjiepuree & groenslaai

Serves: 4

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

4 kruisskywe (rump) van ±150 g elk

100 ml basiese slaaisous

10 ml (2 t) gemaalde komyn

2 x 400 g-blikkies cannelini-boontjies, gedreineer

180 ml (¾ k) hoenderaftreksel

2 knoffelhuisies, geskil

3 x 4 cm stukke suurlemoenskil

80 ml (¹/³ k) olyfolie

Slaai

’n hand vol fyn groenboonjies, geblansjeer

Rooster 200g kersietamaties met ’n bietjie olyfolie en sout in die oond

Strooi 50 g dennepitte oor die tamaties en rooster verder tot die dennepitte bruin is

’n hand vol roketblare, gewas

Instructions

Meng die komyn en slaaisous, gooi oor die vleis en marineer vir minstens 30 min.

Sit intussen die boontjies, aftreksel, knoffel en suurlemoenskil in ’n middelslagkastrol en laat vir 5-8 min. prut of tot die aftreksel verdamp het.

Laat die boontjies effens afkoel en verwerk in ’n voedselverwerker tot glad. Verlaag die spoed van die voedselverwerker en voeg die olyfolie geleidelik by. Geur met sout en gemaalde swartpeper.

Haal die steak uit en braai vir 4 min. aan elke kant oor die kole.

Meng intussen die groenboontjies met die tamatieslaai en roketblare. Sit die kruisskywe met die cannelini-boontjiepuree en groenboonslaai voor.

The post Gebraaide kruisskyf met cannelini-boontjiepuree & groenslaai appeared first on rooi rose.