Herbelin | rooi rose

Herbelin bring vroulike Franse ontwerp na die globale mark
OORTREFLIK VROULIK

Uitsluitlik vir vroue ontwerp. Horlosies wat die delikate vroulike polse met perfeksie sal versier. Behou die sjiek en sportiewe voorkoms, by die klassiek sterk ontwerpe.

ONGELOOFLIK TYDLOOS

Baie ontwerpe is geïnspireer deur die verlede. Alle horlosies is in Frankryk gemaak, ontwerp en met die hand saamgestel. Hierdie alledaagse bondgenoot meng klassisisme en moderniteit, deurstaan die toets van tyd en verouder nooit. ’n Gesonde belegging wat weereens die spesiale plek wat vrouehorlosies in die geskiedenis van HERBELIN beklee, illustreer.

TOEGANKLIKE LUUKSHEID

Michel Herbelin is gereed om vir môre te ontwerp. Die handelsmerk vier meer as 75 jaar van erfenis en passie en beklemtoon ‘n nuwe identiteit – HERBELIN. Dit dra die ambisie saam om Franse elegansie, verfyning, horlosiekuns en toeganklike luuksheid meer as ooit te laat skyn.

CAP CAMARAT (14545BPR19) is geïnspireer deur roosgoud. Die onthulling van sy klassieke en
gewaagde skoonheid in ‘n 1970’s-geïnspireerde ontwerp.

LUNA (17457/B01) klassiek sterk ontwerpe met invloede van die verlede.

NEWPORT Chronograph (35688BTR89) vir haar.

Hierdie fyn vervaardigde horlosies kombineer die beste materiale met ‘n Switserse vervaardigde kwartsbeweging van bewese betroubaarheid. Die horlosies word ontwerp, met die hand saamgestel, aangepas en geïnspekteer by die HERBELIN-werkswinkels in die Jura-berge van die Franche-Comté-streek in Frankryk, en weerspieël dus ‘n Franse elegansie wat wêreldwyd beny word.

Hierdie vroulike horlosies sal met styl deur die tyd beweeg en van geslag tot geslag oorgedra word.

Lees ook: Herbelin: Verandering is ’n beweging

The post Herbelin bring vroulike Franse ontwerp na die globale mark appeared first on rooi rose.

Herbelin: Verandering is ’n beweging
Ontwerp vir môre vir meer as 75 jaar

MICHEL HERBELIN WORD HERBELIN

Nuwe era, nuwe naam. Hoewel die herkoms van Michel Herbelin altyd in die handelsmerk se identiteit geanker sal bly, kan HERBELIN toegeskryf word aan ’n familiesukses wat die begin van ’n simboliese luukse handelsmerk aandui.

Die naam is verteenwoordigend van al die generasies se uitsonderlikheid – verlede en hede; al die handelsmerk se vakmanne wat hierdie uitsonderlike tydwysers elke dag geskep het; en die Franse stempel van briljante vooruitstrewendheid.

En nou gaan dit oor die toekoms.

HERBELIN bring Franse ontwerp na die wêreldmark toe en vier die opening van hul Parys-boetiek

Om die handelsmerk se herlewing aan te kondig, het HERBELIN hul eerste vlagskip-boetiekwinkel in 2022, in Rue Bonaparte in Parys geopen. Dit is die ideale adres vanwaar hulle hul reputasie deur die wêreld kan stuur, hul handelsmerk se ikoniese modelle kan vertoon en ook ’n elegante vergaderplek vir alle stylliefhebbers te skep.

’n Tipiese solder in Parys

Die legendariese Saint-Germain-des-Prés-distrik is bekend vir hul herkoms en geskiedenis wat nou verbind is met Parys se kultuur en intellektuele lewe. Die distrik is vir sy sjiek, verfynde gees gekies. Die ruimte, wat die styl van die Franse handelsmerk weerspieël, lewe ’n pragtige huldeblyk aan die gees van die stad.

HERBELIN-INSPIRASIE MET IKONIESE FRANSE ONTWERPE

Die NEWPORT-horlosie het die eerste keer in 1988 oor die waters gereis.

Nou tydens die 35ste herdenking van Newport in 2023, gaan HERBELIN voort met die avontuur deur die versameling met ‘n nuwe model uit te brei wat nou gekoppel is aan ’n seetema: NEWPORT Chronograph for her.

CAP CAMARAT is deur roosgoud geïnspireer. Die reeks, wat vinnig ikoniese status begin geniet danksy die entoesiasme waarmee dit sedert sy bekendstelling in 2018 begroet is, spog nou met ‘n uitbreiding tot die sportiewe versameling met roosgoud. Dit vertoon klassiek in ’n ontwerp wat deur die jare sewentig geïnspireer is.

HERBELIN ontwerp ‘n Galet-horlosie wat soos die vroulike skelet lyk en wat die innerlike skoonheid van die outomatiese Switserse beweging vertoon – Sellita 11 1/2 SW200-1 Sa – Reserve de Marche – Kragreserwe 41. Dis ’n mengsel van vakmanskap, klassisisme en moderniteit. ‘n Ware polshorlosie wat elegant op vroue sal lyk.

Lees ook: Die vleiendste denimromp vir jou figuur

The post Herbelin: Verandering is ’n beweging appeared first on rooi rose.