homo naledi | rooi rose

Nuwe ontdekking in SA gemaak
Die ontdekking en ekspedisie is deur ’n span wetenskaplikes en navorsers, onder leiding van professor Lee Burger van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), begelei. Die ontdekking word beskou as ’n vermiste skakel in die oorsprong van die mensdom.

Homo Naledi is vernoem na die Dinaledi-kamer in die Rising Star-grotte, waar die vonds gemaak is. Die ekspedisie (bekend as die Rising Star Expedition) het reeds 15 individue uit die kamer verwyder, en navorsers glo daar is nog honderde duisende fossiele wat wag om ontdek te word.

Homo Naledi is ’n bietjie kleiner en heelwat ouer as die mens, met geboë vingers en ’n klein brein, maar die menslike eienskappe is verstommend en daag heelwat bestaande teorieë oor die mensdom uit.

Die foto (sien bo), wat in die Oktober-uitgawe van National Geographic-tydskrif verskyn, is ’n rekonstruksie van Homo Naledi se kop deur die paleokunstenaar, John Gurche. Hy het sowat 700 uur spandeer om die kop deur die gebruik van beenskanderings te herskep.

Kyk na die fassinerende video deur National Geographic.

The post Nuwe ontdekking in SA gemaak appeared first on rooi rose.