koningin elizabeth | rooi rose

10 Dinge wat jy nie van Koningin Elizabeth II geweet het nie
Jy sal verbaas wees wat Nicole Kemp oor die oorlede koningin ontdek het!

• In haar tienerjare het ’n jong Prinses Elizabeth graag saam met haar jonger suster, Margaret, in pantomimes opgetree.

• Tydens haar bewind het sy meer as 30 corgi honde as troeteldiere gehad. Dié tradisie het begin met haar eerste hond, Susan, wat sy as ’n geskenk op haar agtiende verjaarsdag ontvang het.

• Elizabeth het in 1945 leer bestuur nadat sy by die vroue-afdeling van die Britse weermag aangesluit het.

• Saam met haar bestuurvermoëns word daar gesê dat die koningin die enigste lid van die koninlike familie was wat geweet het hoe om ’n vonkprop om te ruil.

• Die bekende wasmuseum, Madame Tussauds, het oor die jare heen 22 wasbeelde van die koningin gemaak, waarvan die eerste beeld een van ’n twee-jarige Prinses Elizabeth is.

• Hoewel sy op 21 April gebore is, word die koningin se verjaarsdag jaarliks in Junie gevier. Die datum waarop dié feesvieringe plaasvind is egter nie vasgemaak nie, maar dit val wel elke jaar op ’n Saterdag.

• Die koningin het haar eerste e-pos in 1976 vanaf ’n weermagbasis gestuur.

• Tydens haar bewind is daar sowat 130 portrette van die koningin gemaak.

• Tydens Apollo 11 se maanlanding in 1969 het Elizabeth ’n boodskap na die ruimtevaarders gestuur. Dié boodskap is op mikro-film gestoor en in ’n kapsule op die maan begrawe.

• Die koningin se eerste staatsbesoek as ’n prinses was na Suid-Afrika in 1947.

• Tydens haar bekroning was die koningin se jasse só swaar dat sy vir die Aartsbiskop van Canterbury gefluister het om haar liggies te stoot sodat sy kon begin loop.

Foto: Mathew Browne vir Unsplash

Lees nog:  Waterwys blomme vir die lente

The post 10 Dinge wat jy nie van Koningin Elizabeth II geweet het nie appeared first on rooi rose.

Koningin Elizabeth word 90
Koningin Elizabeth II se 90ste verjaardagviering was ’n groot gebeurtenis met meer as 1 400 beamptes en manne saam met 200 perde en meer as 400 musikante deur die strate van Londen paradeer.

Sue Duminy was daar en het hierdie spesiale video met ons gedeel:

Video deur Shireen Louw vir Inspired Women

The post Koningin Elizabeth word 90 appeared first on rooi rose.