Kruger Wildtuin | rooi rose

Drie dekades vir ekotoerisme en bewaringsreus
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts

Vandag is daar is altesaam drie lodges daar, met Singita Boulders en Singita Castleton, wat later bygekom het.

Die stigter, Luke Bailes se visie het erfenis en bewaring as fondamente en vandag strek Singita se eiendomme tot ver in Afrika met lodges in Zimbabwe, Tanzanië en Rwanda. Besoeke aan enige van die bestemmings bied ongeëwenaarde wildkyk-ervarings met toegewyde gidse wat tydens die duur van jou besoek by gaste bly. Singita word internasionaal gereken as ekotoerisme en bewaringsreus.

Singita Kruger Nasionale Park is ook in September aangewys as nommer15 in die “The World’s 50 Best Hotels” en palm die Flor de Caña Eco Hotel Award 2023 in.

Dit was dus heel gepas om die jaar af te sluit met ’n herdenkingspartytjie om drie dekades – en al die hoogtepunte – te vier waarin Singita nie net ongelooflike lodges staangemaak het nie, maar deel geword het van die omliggende gemeenskappe, reuse bydraers in anti-stroop veldtogte geword het en baie opheffing en bemagtingsprojekte bestuur.

Dit was aan die voete van Tafelberg wat ’n klein groepie gaste kon vergader en oor vonkelwyn hul ervaringe kon deel van Singita se invloed op hul lewens.

Geen aand met die span van Singita sal volledig wees sonder ’n maaltyd nie. Andrew Nicholson, Singita se Groep Uitvoerende sjef, het disse gemaak wat gunstelinge by die verskillende lodges is, en iets oor elke dis vertel.

Daarna was dit die volgende geslag Bailes, Jo, wat as die Singita-groep se Hoof Uitvoerende Beampte werk, wat teruggekyk het op die afgelope 30 jaar en vertel het wat die toekoms vir die groep inhou.

Lees ook: Nuwe proelokaal vir geskiedkundige Meerendal

The post Drie dekades vir ekotoerisme en bewaringsreus appeared first on rooi rose.

’n Braai soos nêrens anders op aarde
Hoogtepunt: Was dit die trop leeus in die pad, of die hiëna wat vir aandete opgedaag het? So baie keuses …

Koste: R550 p/p

Hoeveel tyd om te begroot: Jy sal die kampe om 17:00 verlaat en ’n uur wildrit meemaak, gevolg deur ’n twee-uur braai en ’n rit terug na die kamp.

Inspanningsvlakke: Sit terug en ontspan, alles word vir jou gedoen.

Navrae: Kontak die kamp waar jy wil bespreek (alle nommers is op www.sanparks.org).

Jy weet nooit wat jy in die Kruger gaan kry nie. Op hierdie besondere reis het die magtige nasionale park ons alles gegee. Dit was selfs beter aangesien ons ’n Amerikaanse vriendin in die voertuig gehad het wat nie haar opgewondenheid kon beteuel oor die safari waarop ons sou gaan nie.

Ons het die bosbraai vir ons eerste nag bespreek, ’n aktiwiteit wat gepaard gaan met ’n sonsondergang-rit voor die ete en die voorbereiding van kos op oop vure in die oop veld. Dit het ontspanne begin, met die son wat die bos met pragtige kleure verf.

Skielik het ’n leeu en haar welpie oor die pad gestap en in die bos verdwyn nog voor die besoekers in ’n ander motor hulle kon sien.

Dit is gevolg deur ’n trop olifante en ’n aantal renosters, terwyl ons kundige gids ons op hoogte gehou het met interessante feite oor hul gedrag, die plante in die gebied en antwoorde op al die vrae waaraan ons kon dink. Maar die aand het nog net begin, en ons moes vertrek vir die braai. Maar wanneer 11 leeus voor jou in die pad verskyn, kan enige aandete wag – soos ons uitgevind het. Dit was ’n ongelooflike rit, gevolg deur ’n baie spesiale ete.

Die plek word Twee Minute genoem, en selfs al is daar ’n droë rivierbedding kan jy die ligte deur die bos sien flikker waar die fees voorberei word. Beesvleis, hoender, groente, slaai en paptert was net ’n paar van die geregte op die spyskaart. Maar die ster van die aand was waarskynlik die hiëna wat by die “restaurant” ingeloer het. Dit is ’n private ete en mens het die bos vir jouself vir die nag aangesien dit net buite die ruskamp is en ’n gewapende gids byderhand is (jy hoef net die restaurant met ander gaste te deel as jy wil). Dit is die bestanddele vir ‘n wonderlike dag in die Kruger, ongeag van watter land jy kom.

The post ’n Braai soos nêrens anders op aarde appeared first on rooi rose.