life insurance | rooi rose

Lewensdekking gee gemoedsrus hierdie feestyd
Lewensdekking gee gemoedsrus hierdie feestyd {Promosie: 1Life}

Ons drome vir ons gesin is verreikend. Ons wil almal net die beste vir ons mense hê – van gehalte onderwys tot goeie gesondheid en ’n veilige omgewing om in te woon. Lewensdekking kan verseker dat daar vir jou gesin finansiële gemoedsrus is indien enigiets met jou sou gebeur.

Die feestyd is dalk nie die tyd van die jaar wanneer mens werklik aan iets soos lewensversekering dink as iets om te koop of om in te belê nie, maar dit is ’n gesprek wat elke gesin behoort te hê. Jou besluit vandag kan ’n aansienlike invloed hê op jou gesin se toekoms.

Om lewensdekking te kry, is maklik en vinnig

1Life Pure Life Cover maak die keuse om lewensdekking te kry baie maklik. Dis nie net bekostigbaar met premies vanaf slegs R120 per maand nie, maar jy kan ook tot R10 miljoen se lewensdekking kry deur slegs een oproep te maak. Boonop kan jy tot 10 mense nomineer om finansiële ondersteuning te ontvang indien jy sou sterf.

Om 1Life Pure Life Cover selfs nog meer sinvol te maak, beskik dit ook oor ’n onmiddellike Pay Now Funeral-voordeel van R50 000 om die las van begrafniskoste van jou familie se skouers te neem.*

Wat dek lewensdekking?

Jou familie kan jou skuld betaal of verseker dat jou motor en huis veilig bly, of jy kan die uitbetaling gebruik om jou daaglikse uitgawes, mediese rekeninge en selfs skoolgelde te betaal.

1Life Pure Life Cover het verskeie voordele:

Daar is geen mediese toetse nodig behalwe ’n MIV-toets nie. Hiérdie toets kan by enige deelnemende Link-apteek of by enige Lancet-laboratorium gedoen word.

Jy sal vasgestelde premies hê vir die eerste 24 maande van jou polis en dan verhogings van slegs 5% per jaar daarna. Dit is ’n styging van slegs R7.50 per maand indien jou maandelikse premie R150 is.

Gewaarborgde versekerbaarheid – vermeerder die bedrag waarvoor jy verseker is op die herdenking van jou polis, wanneer jy trou, ’n kind kry of ’n huis koop. Jou polis groei saam met jou behoeftes.

Gradeer op en kry addisionele dekking sonder enige mediese toetse indien jy reeds by ’n ander versekeraar verseker*

Wil jy meer uitvind of ’n nie-bindende kwotasie kry? SMS dan net LIFE na 45386. Standaard SMS-kostes van toepassing. Of besoek www.1life.co.za

Bepalings en voorwaardes aanlyn beskikbaar. FSP 24769.

The post Lewensdekking gee gemoedsrus hierdie feestyd appeared first on rooi rose.