makrolletjies | rooi rose

Makrolletjies met witsjokolade-ganache
• 300 g amandelmeel

• 300 g versiersuiker

• 300 g strooisuiker

• 100 g water

• 110 g eierwitte

• 30 g strooisuiker

• 110 g eierwitte

Gekaramelliseerde witsjokolade-ganache

• 280 g Lindt-witsjokolade, gekap

• 5 ml (1 t) sout

• 180 ml (3⁄4 k) room

1 Voorverhit die oond tot 140 °C.

2 Voer 4 groot bakplate met bakpapier uit. Gebruik ’n koekiedrukker en trek sirkels met ’n deursnee van 5 cm op die bakpapier.

3 Sif die amandelmeel en versiersuiker drie keer saam deur ’n fyn sif. Maak seker jy het 600 g van die mengsel ná jy gesif het.

4 Meng die strooisuiker en water in ’n klein kastrol oor matige hitte. Bring tot kookpunt en kook tot dit 113 °C op ’n suiker-termometer bereik.

5 Hou die suiker dop maar begin solank om die eierwitte en 30 g strooisuiker saam tot sagte punte te klop. Gooi die suikerstroop in ’n dun straaltjie by die eierwitte terwyl jy aanhoudend klits. Klits totdat die meringuemengsel heeltemal afgekoel is.

6 Meng die oorblywende 110 g eierwitte by die amandelmengsel in tot dit goed deurgemeng is.

7 Vou die amandelmengsel in by die meringue in die mengbak. Vou die mengsel in tot dit sag en amper loperig is. Dit belangrik om die mengsel nie te veel te meng nie. As dit te loperig raak, sal dit nie mooi doppies vorm nie.

8 Skep die mengsel in ’n spuitsak en spuit sirkels op die voorbereide bakplate. As dit ’n puntjie vorm wat nie wegsak nie, het jy dit nie goed genoeg gemeng nie. Skep dit dan eerder uit die spuitsak en meng nog so een of twee keer deur. Die makrolletjies sal glansend wees en die punt sal vanself wegsak as dit korrek is.

9 Laat staan die makrolletjies vir 20-40 min. by kamertemperatuur om uit te droog. Die bokant moenie meer klewerig voel wanneer jy liggies met jou vingerpunte daaraan raak nie.

10 Bak vir 15 min. Haal uit en laat heeltemal afkoel.

Vulsel

11 Voorverhit die oond tot 250 °C.

12 Sit die witsjokolade in ’n oondpan. Bak vir 15-20 min. Roer die sjokolade elke 5 min. met ’n rubberspaan of houtlepel deur. Hou so aan tot die sjokolade begin verkleur en karamelliseer.

13 Haal uit en voeg die sout by. Skep die sjokolade in ’n groot mengbak.

14 Verhit die room in ’n kastrolletjie oor matige hitte tot kookpunt. Haal van die hitte af en gooi by die witsjokolade in die mengbak. Klits met ’n elektriese klitser tot egalig.

15 Sit vir 2 uur in die yskas. Skep die witsjokolade-ganache in ’n spuitsak. Spuit die ganache op die een helfte van elke makrolletjie en maak toe met nog een.

The post Makrolletjies met witsjokolade-ganache appeared first on rooi rose.

Rooswater-makrolletjies
Rooswater-makrolletjies

Serves: 40 makrolletjies

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

Om sukses te verseker, moet jy baie akkuraat werk. Gram is beter as milliliter - belê in ’n elektriese skaal.

• 150 g gemaalde amandels

• 150 g versiersuiker

• 55 g eierwitte

• 15 g strooisuiker

• 150 g strooisuiker

• 50 g water

• 55 g eierwitte

• 2,5 ml rooswatergeursel

• ’n paar druppels voedselkleursel

• 250 g roomkaas

Instructions

1 Voorverhit die oond tot 140 °C.

2 Voer 4 groot bakplate met bakpapier uit en sit ’n 804- grootte spuitpunt (omtrent die grootte van ’n 20c-stuk) aan ’n groot spuitsak.

3 Sif die gemaalde amandels en versiersuiker 3 keer saam en pas die gewig aan om ’n eindgewig van 300 g te kry.

4 Klits 55 g van die eierwitte in ’n elektriese menger tot sagtepuntstadium. Gooi 15 g strooisuiker geleidelik by en klits tot glad.

5 Verhit die res van die strooisuiker en water in ’n kastrol oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Verhoog die temperatuur en laat die stroop tot 113 °C kook. Gooi die suikerstroop in ’n dun straal by die geklopte eierwitte. Klits tot die mengsel afgekoel is.

6 Meng die oorblywende 55 g eierwitte en rooswater by die amandelmengsel in. Kleur soos verkies. (Onthou, die eierwit gaan die kleur aansienlik ligter maak, gooi genoeg kleursel by.)

7 Vou 1/3 van die meringue by die amandelmengsel in. Vou dan die res van die meringue versigtig by tot dit amper die digtheid van seeskuim het. (Wees versigtig om dit nie te oorwerk nie, anders gaan die makrolletjies net uitloop.)

8 Skep die mengsel in ’n spuitsak en spuit sirkels van so 2,5 cm op die bakplate.

9 Bak vir 15-20 min. afhangende van jou oond. Laat op die bakplate afkoel.

10 Meng die roomkaas en ’n paar druppels kleursel met ’n elektriese menger tot effens sag.

11 Vul net voor opdiening. Skep die roomkaasmengsel in ’n spuitsak en spuit sowat 10 ml (2 t) op een helfte van die makrolletjies. Druk die ander helftes versigtig bo-op.

Doen dit reg

“Seeskuimdigtheid” is wanneer die mengsel ’n duidelike dik streep maak wanneer dit opgelig en gedrup word.

The post Rooswater-makrolletjies appeared first on rooi rose.

Makrolletjies
Makrolletjies

Serves: 20

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

3 eierwitte, by kamertemperatuur

100 g (1 pakkie) gemaalde amandels

160 g versiersuiker

40 g suiker

’n paar druppels pienk voedselkleursel

Voorverhit die oond tot 120 °C.

Voer twee bakplate met bakpapier uit.

Instructions

Verwerk die gemaalde amandels en versiersuiker in ’n voedselverwerker tot dit soos poeier lyk, sif en hou eenkant.

Klits die eierwitte met ’n elektriese menger tot sagte punte begin vorm. Voeg die suiker bietjie vir bietjie by en klits die eierwitte styf, blink en glad.

Vou die amandel-en-versiersuiker-mengsel, asook die kleursel, liggies by die eierwitte in. Die beslag moet dik maar nog effens loperig wees.

Om te toets of die beslag reg is, skep ’n bietjie op ’n kleinbordjie. Die puntjie wat die meringue vorm, moet uitsak as die bordjie getik word.

Spuit met die spuitsak 20 sirkels op die voorbereide bakplaat. Laat vir 30 min. staan sodat die beslag kan uitdroog. Bak vir 10-12 min. Haal uit en laat op ’n draadrakkie afkoel.

The post Makrolletjies appeared first on rooi rose.

Franse makrolletjies
Franse makrolletjies

Serves: 24

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

200 g (2 pakkies) gemaalde amandels

110 g versiersuiker

70 g strooisuiker

pienk voedselkleursel

2 eierwitte van 2 ekstra groot eiers

geklitste room vir opdiening

Voorverhit die oond tot 130 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.

Instructions

Sif die amandels deur ’n fyn sif. Weeg die amandels weer af sodat jy 100 g fyn amandelmeel het. Sif die amandels en versiersuiker drie keer saam.

Klits die eierwitte tot sagtepuntstadium. Voeg die strooisuiker eetlepel vir eetlepel by terwyl jy deurentyd klits.

Klits tot die mengsel dik en blink is. Vou die meringuemengsel by die amandelmengsel in.

Voeg ’n paar druppels van die voedselkleursel by. Skep die beslag in ’n spuitsak met ’n 1½ cm-tuit.

Spuit die beslag in 2½ cm-sirkels op die voorbereide bakplaat. Los ’n opening van 5 cm tussen die amandelkoekies.

JY KAN makrolletjies maak

Die geheim van hierdie delikate koekies is dat jy die eierwitte effens moet oorwerk voor jy dit by die amandelmengsel invou. Vou die eierwitte met ’n groot  metaallepel in.

The post Franse makrolletjies appeared first on rooi rose.