olimpiese spele 2016 | rooi rose

Nog ’n Olimpiese medalje vir SA
’n Tweede silwermedalje vir SA is deur die swemmer, Chad le Clos, gewen.

Chad het tweede geëindig in die 200 m-vryslag én terselfdertyd ’n nuwe Afrikarekord opgestel met sy tyd van 1:45:20. Sun Yang van China het met die goue medalje weggeswem in ’n tyd van 1:44:65. Conor Dwyer van Amerika het derde geëindig.

Chad het ook vir die eindronde van die 200 m-vlinderslag gekwalifiseer toe hy derde geëindig het in die uitdunne (met ’n tyd van 1:55:19). Amerika se Michael Phelps, wat by die 2012 Olimpiese Spele in Londen deur le Clos uitoorlê is, het ook vir die eindronde gekwalifiseer in ’n tyd van 1:54:12. Die eindronde van dié vlinderslag vind Woensdagoggend om 3.28 (Suid-Afrikaanse tyd) plaas.

Chad se ouers, Bert en Geraldine (wat albei kanker het), is ook in Rio om by hul seun te wees.

The post Nog ’n Olimpiese medalje vir SA appeared first on rooi rose.

Silwer vir SA by die Olimpiese Spele
Cameron van der Burgh het ’n silwermedalje in die eindronde van die 100 m-borsslag losgeslaan. Dit is wel een trappie laer as die goue medalje wat hy in 2012 in Londen vir dieselfde item gewen het, maar hy is steeds baie tevrede.

Hy het in ’n tyd van 58.69 sekondes geëindig, terwyl die wenner – die Brit Adam Peaty – in ’n tyd van 57.13 sekondes klaargemaak het.

Peaty het Saterdag tydens die uitdunne die wêreldrekord gebreek in ’n tyd van 57.55 sekondes.

Ons ander goue seun, Chad le Clos, neem Dinsdagoggend aan die eindronde van die 200m-vryslag deel.

Foto: Twitter

The post Silwer vir SA by die Olimpiese Spele appeared first on rooi rose.

OS Rio 2016: hoogte- en laagtepunte tot dusver
As jy nie die naweek die Olimpiese Spele in Rio dopgehou het nie, het jy uitgemis. ’n Lelike ongeluk het veroorsaak dat die Franse gimnas, Samir Ait Said, sy been tydens ’n val by die uitdunrondtes gebreek het (sien video onder), terwyl die Australiër, Mack Horton, ons goue man, Cameron van der Burgh, in die swembad uitoorlê het toe hy die 400m-vryslag finaal gewen het. Cameron het derde geeïndig.

Die Franse gimnas, Samir Ait Said, breek sy been tydens ’n val by die 2016 Olimpiese Spele in Rio

Chad le Clos, 2012 se “vis in die water” het tweede geeïndig in sy 100m-uitdun.

Veiligheidsmaatreëls is verder in die land versterk nadat en sak met plofstof naby die eindstreep van een van die padwedlope gevind is.

In tennis het Venus Williams, suster van die wêreld se beste vroulike tennisspeler (tans), Serena Williams, tydens die eerste rondte uitgeval. Die Belg, Kirsten Flipkens, het Venus na 4 stelle gewen.

Het jy geweet?

Twee van die Olimpiese Spele se beste sterre, Usain Bolt en Michael Phelps, wat tussen die twee van hulle al 28 medaljes in totaal gewen het, het albei bevestig dat Rio hul laaste Olimpiese Spele sal wees.

Australië, Hongarye en die Verenigde State is tans die top 3 lande wat medaljes betref.

Bly op die hoogte van die 2016 Olimpiese Spele deur die amptelike blad dop te hou. Klik hier.

The post OS Rio 2016: hoogte- en laagtepunte tot dusver appeared first on rooi rose.