Op my eish | rooi rose

Waar staan hartsake nou? Op my eish! se reünie-episode onthul alles
Brendan Peyper het uiteindelik een van die 16 dames gekies, maar daar is nog brandende vrae, sommer baie. In ’n spesiale Op my eish!-reünie-episode op 11 April 2024, net op kykNET, kan kykers uitvind wat in die vyf maande sedert die verfilming van die laaste episode gebeur het.

Brendan se wingman, Jo Black, sal weer aan die stuur van sake wees en vir die dames die geleentheid gee om te praat oor alles wat hulle nog op die hart het.

Die top-12 en twee wildcards is almal by die reünie, maar Christine kon ongelukkig nie die geleentheid bywoon nie.

Lees ook: Ontmoet die 16 dames wat Brendan Peyper vir Op my Eish! gekies het

In dié episode sal kykers uitvind hoe dit met Brendan en Janae gaan en watter van die ander dames intussen liefde gevind het. En dan is daar ook vroue wat hulle kant van die storie kom vertel.

In die laaste episode moes Brendan tussen Rachelle, Katja en Janae kies, en die gelukkige een was toe Janae.

“Ek voel ek het deur die Op my eish!-reis aansienlik gegroei en dele van myself ontdek. Dit was nie net ’n reis om liefde te vind nie, maar ook ’n reis waar ek introspeksie gedoen het en my verhouding met die Here versterk het. Dinge het partykeer onseker gevoel en daarom was dit vir my belangrik om te bly glo aan Jesus se plan,” sê Janae.

Brendan sê dat hy nooit dié ervaring sal vergeet nie. “Ek het amazing mense tydens verfilming ontmoet en is opgewonde om te sien wat nog voorlê. My EP (kort-album) Omdat jy mag, word op vandag (5 April 2024) vrygestel, en ek kan nie wag om te hoor wat almal daarvan dink nie.”

Is Brendan gereed om al die dames weer saam in een vertrek te sien? Vind Donderdag 11 April om 20:00 uit – net op kykNET (DStv-kanaal 144).

Lees ook: Bly ingeskakel: Brendan sing vir die Op my eish! dames in ’n spesiale episode – veral vir een van die vroue

The post Waar staan hartsake nou? Op my eish! se reünie-episode onthul alles appeared first on rooi rose.

Bly ingeskakel: Brendan sing vir die Op my eish! dames in ’n spesiale episode – veral vir een van die vroue
Net nadat kykers sien op wie hy besluit het, sal daar ’n spesiale episode op kykNET uitgesaai word: Spotify bied aan, Brendan Peyper – Omdat jy mag. In hierdie bonus-episode speel Brendan sy nuwe kort-album, Omdat jy mag,akoesties vir die dames.

Teen ’n romantiese agtergrond in die bosveld bekoor Brendan die dames vir 30 minute met liedjies van dié album, wat op 5 April 2024 op Spotify vrygestel word.

Kykers sal ook vir die eerste keer ’n liefdesliedjie hoor wat hy vir ’n deelnemer geskryf het.

Al die nuwe liedjies is Brendan se eie komposisies, en hy vertel waaroor al die snitte gaan en wat en wie sy inspirasie was.

Dié spesiale episode is moontlik gemaak deur Spotify in samewerking met Select Musiek.

Verlede week het Brendan geworstel oor wie hy volgende huis toe moet stuur. Hy het toe uiteindelik besluit dat hy vir Jonelle moet groet.

In vandeesweek se episode ontmoet Brendan die dames se ma’s en hulle peper hom behoorlik met vrae. Die vroue word ook aan Brendan se ma voorgestel en spandeer ’n bietjie tyd met sy vriende en familie.

Skakel Donderdagaand om 20:00 in om te kyk met wie Brendan wegstap en vir watter dame hy ’n spesiale liedjie geskryf het – net op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit is ook op DStv Stream en DStv Catch Up beskikbaar.

Lees ook: Ontmoet die 16 dames wat Brendan Peyper vir Op my Eish! gekies het

The post Bly ingeskakel: Brendan sing vir die Op my eish! dames in ’n spesiale episode – veral vir een van die vroue appeared first on rooi rose.