paasbolletjies | rooi rose

Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies
Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies deur Vickie de Beer. Bygestaan deur Julia van Maarseveen. Foto’s deur Lindy Kriek

Genoeg vir 12 bolletjies.

Bestanddele

Droë bestanddele

500 g broodmeel

50 g melkpoeier

10 g (1 sakkie) kitsgis

Nat bestanddele

80 ml (⅓ k) esdoringstroop of heuning

1 eier

100 g botter

30 ml (2 e) korrelmosterd

200 ml water by kamertemperatuur

Vulsel

Week 100 g gekapte droë vye vir 10 min. in 30 ml brandewyn

1 ui, geskil en oorlangs in dik skywe gesny

30 ml (2 e) botter

200 g beleë (verouderde) cheddar, gerasper

1 x 250 g-pakkie repiesspek, kap 50 g fyn en hou 200 g vir die broodjies

60 ml (1/4 k) esdoringstroop, effens warm gemaak sodat dit maklik smeer

Metode

Meng al die droë bestanddele in ’n middelslag-mengbak en maak ’n holte in die middel. Meng die nat bestanddele in ’n maatbeker en gooi dit in die holte by die droë bestanddele.

Meng goed tot dit ’n werkbare deeg vorm – jy kan dit ook in ’n elektriese menger meng. Laat rys die deeg vir sowat 2 uur tot dubbel die grootte.

Braai intussen die uie, geweekte vye en gekapte salieblare in ’n middelslagpan tot sag en karamelkleurig. Skep uit en laat afkoel.

Braai die 50 g gekapte spek in dieselfde pan tot bros en goudkleurig en laat afkoel.

Druk die geryste deeg met die palm van jou hand af. Gooi die uiemengsel, gebraaide spek en kaas by die deeg en werk dit deur met jou hande met ’n knie-en-vou aksie tot alles eweredig deurgemeng is.

Verdeel die deeg in 12 ewe groot bolletjies en pak dit knus langs mekaar op ’n bakplaat. Bedek met ’n skoon kombuisdoek en laat rys weer tot dubbel die grootte.

Verhit intussen die oond tot 200˚C. Pak die res van die spekrepies op ’n bakplaat en bak vir 5 min. tot net-net gaar. Haal uit en hou eenkant.

Bak die rolletjies vir 20 min. Haal uit en pak die halfgaar spek in kruise bo-op die broodjies. Smeer die bolletjies met edsdoringstroop en bak vir nog 5-7 min. tot goudkleurig.

Haal uit en smeer nog ’n lagie stroop oor sodat die bolletjies mooi blink.

Lees ook

Paasbolletjiering

Gebraaide Paasbolletjies met sappige droë vrugte

3 Pragtige tafeldek-idees vir jou Paastafel

’n Heerlike kuierkos-spyskaart vir Paasfees

The post Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies appeared first on rooi rose.

Gebraaide Paasbolletjies met sappige droëvrugte
Gebraaide Paasbolletjies met sappige droëvrugte

Ingredients

Paasbolletjies

3 eiers

180 ml (¾ k) room

sout en ’n raspertjie neutmuskaat

4 Paasbolletjies, middeldeur gesny

1 Klits die room en eiers saam. Geur met sout en neutmuskaat. Sit die gesnyde paasbolletjies in ’n vlakkerige bak en gooi die eiermengsel bo-oor. Laat staan totdat die Paasbolletjies die vloeistof geabsorbeer het.

2 Keer die bolletjies om en week die ander kant.

3 Braai die brood aan albei kante in verhitte botter in ’n kleefwerende pan tot goudbruin. Sit voor met die sappige droëvrugte.

Droëvrugte

½ k gedroogde vye, middeldeur gesny

½ k gedroogde appelkose, middeldeur gesny

100 g (sowat 5) ontpitte dadels

30 ml (2 e) sultanas

45 ml (2 e) heuning

gerasperde skil van 2 lemoene

dubbeldik Griekse jogurt vir opdiening

Instructions

Meng al die bestanddele en gooi net genoeg kookwater oor die vrugte om dit heeltemal te bedek. Bedek met kleefplastiek en laat oornag staan tot die vrugte plomp is.

Kook die vrugte en sous in ’n kastrolletjie oor hoë hitte af tot dik en blink. Sit voor met Griekse jogurt en gebraaide paasbolletjies.

The post Gebraaide Paasbolletjies met sappige droëvrugte appeared first on rooi rose.

Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies
Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies

Foto: Lindy Kriek

Genoeg vir 12 bolletjies

Droë bestanddele

500 g broodmeel

50 g melkpoeier

10 g (1 sakkie) kitsgis

Nat bestanddele

80 ml (1⁄3 k) esdoringstroop of heuning đ 1 eier

100 g botter

30 ml (2 e) korrelmosterd

200 ml water by kamertemperatuur

Lees ook: RESEP: Paasbolletjiering

Vulsel

Week 100 g gekapte droë vye vir 10 min. in 30 ml brandewyn

1 ui, geskil en oorlangs in dik skywe gesny

30 ml (2 e) botter

200 g beleë (verouderde) cheddar, gerasper

1 x 250 g-pakkie repiesspek, kap 50 g fyn en hou 200 g vir die broodjies

60 ml (1/4 k) esdoringstroop, effens warm gemaak sodat dit maklik smeer

1. Meng al die droë bestanddele in ’n middelslag-mengbak en maak ’n holte in die middel. Meng die nat bestanddele in ’n maatbeker en gooi dit in die holte by die droë bestanddele.

2. Meng goed tot dit ’n werkbare deeg vorm – jy kan dit ook in ’n elektriese menger meng. Laat rys die deeg vir sowat 2 uur tot dubbel die grootte.

3. Braai intussen die uie, geweekte vye en gekapte salieblare in ’n middelslagpan tot sag en karamelkleurig. Skep uit en laat afkoel.

4. Braai die 50 g gekapte spek in dieselfde pan tot bros en goudkleurig en laat afkoel.

5. Druk die geryste deeg met die palm van jou hand af. Gooi die uiemengsel, gebraaide spek en kaas by die deeg en werk dit deur met jou hande met ’n knie-en-vou aksie tot alles eweredig deurgemeng is.

6. Verdeel die deeg in 12 ewe groot bolletjies en pak dit knus langs mekaar op ’n bakplaat. Bedek met ’n skoon kombuisdoek en laat rys weer tot dubbel die grootte.

7. Verhit intussen die oond tot 200 ̊C. Pak die res van die spekrepies op ’n bakplaat en bak vir 5 min. tot net-net gaar. Haal uit en hou eenkant.

8 Bak die rolletjies vir 20 min. Haal uit en pak die halfgaar

spek in kruise bo-op die broodjies. Smeer die bolletjies met edsdoringstroop en bak vir nog 5-7 min. tot goudkleurig.

9 Haal uit en smeer nog ’n lagie stroop oor sodat die bolletjies mooi blink.

Lees ook: Heerlike kuierkos-spyskaart vir Paasfees

The post Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies appeared first on rooi rose.

RESEP: Paasbolletjiering
Paasbolletjiering

Serves: Genoeg vir 18 bolletjies

Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat

Ingredients

200 g droë vye, gekap en vir 30 min. in 125 ml lemoensap geweek

65 g suiker

5 ml (1 t) sout

10 g (1 sakkie) kitsgis

7,5 ml (1½ t) fyn kaneel

5 ml (1 t) gemengde speserye

5 ml (1 t) anyssaad

gerasperde skil van 2 lemoene

gerasperde skil van 2 suurlemoene

770 g broodmeel

420 ml louwarm melk

100 g botter, gesmelt

1 eier, liggies geklits

Kruispasta

75 ml broodmeel

65 ml water

2,5 ml (½ t) sonneblomolie

Eierglaseersel

eier en ’n knypie sout, liggies geklop

Glanslaag

65 ml (¼ k) suiker

65 ml (¼ k) water

2,5 ml (½ t) gemengde speserye

Instructions

1 Gebruik ’n menger met ’n deeghaak. Dreineer die vye, sit in die mengbak en meng dit met die suiker, sout, gis, kaneel, gemengde speserye, anys, gerasperde skil en broodmeel.

2 Meng die melk, botter en eier saam en gooi stadig by die meel terwyl die masjien aan is. Meng vir sowat 10 min. tot die deeg glad en elasties is.

3 Bedek die bak en laat die deeg vir 1 uur in die meng-bak rys tot dubbel die grootte.

4 Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit.

5 Knie die deeg vir 1 min. Rol 18 rolletjies uit en pak hulle in ’n sirkel op die bakplaat uit. Laat 1 cm tussen elke rolletjie oop.

6 Gooi met ’n skoon kombuisdoek toe en laat rus vir 30 min.

Pasta

1 Meng die broodmeel, water en sonneblomolie tot glad.

2 Skep in ’n spuitsak en spuit ’n kruis op elke rolletjie.

3 Smeer met eierglaseersel en bak vir 15-20 min. tot goudkleurig en gaar.

Glanslaag

1 Meng die suiker, water en speserye saam in ’n klein kastrol en kook vir 1 min.

2 Smeer die stroop oor die rolletjies sodra hulle uit die oond kom.

Haselneut-en-lemoen-botter

Genoeg vir 375 ml

100 g haselneute

100 g makadamianeute

2 lemoene, in kwarte gesny

Verhit die oondrooster.

1 Sit die lemoenkwarte op ’n bakplaat en sit reg onder die oondrooster. Rooster tot die bopunte begin skroei.

2 Haal uit en sit in ’n voedselverwerker.

3 Rooster die neute in ’n middelslagpan tot goudkleurig en voeg by die lemoene in die voedselverwerker.

4 Maak fyn tot ’n pasta vorm.

The post RESEP: Paasbolletjiering appeared first on rooi rose.