seal | rooi rose

10 dinge wat jy nie van Seal geweet het nie
Behalwe vir sy uitstekende musiekloopbaan, is Seal ’n veelsydige man wat agter die skerms ’n heel ander persona inneem.

10 feite wat jy nie van Seal geweet het nie

Seal is slegs sy verhoognaam. Sy doopnaam is Henry Olusegun Adeola Samuel.

Hy is ’n gekwalifiseerde argitek en het ’n diploma in dié veld verwerf voordat sy sangloopbaan afgeskop het.

Een van Seal se mees bekende liedjies, ‘Kiss From A Rose’, is reeds in 1987 geskryf hoewel dit eers in 1994 op sy tweede album verskyn het.

Die letsels op sy gesig het oor die jare heen verskeie opslae gemaak en sy aanhangers het verskillende redes vir dié interessante merke opgemaak. Die waarheid hieragter kan egter toegeskryf word aan ’n vorm van Lupus, genaamd Discoid Lupus Erythematosus, wat die vel teiken en gekenmerk is om letsels te vorm.

Hy is ’n weeskind en was tydens sy vroeër kinderjare deur pleegouers in Londen versorg.

Sy liedjie ‘When A Man is Wrong’ is gebaseer op sy destydse verhouding met die bekende model, Tyra Banks.

Seal het ’n paar jaar gelede amper aan dubbellongontsteking omgekom, nadat hy kort voor dit in ’n gruwelike motorongeluk was.

Toe sy musiekloopbaan nog in sy babaskoene was, het Seal saam met destydse musiekgroep, Push, in Japan getoer en saam met hulle opgetree.

In 2012 was Seal ’n beoordelaar op die Australiese weergawe van die realiteitsprogram, The Voice. Sy liedjie ‘Let Yourself’ is geïnspireer deur die wenner, Karise Eden.

Altesaam het Seal sedert die begin van sy musiekloopbaan meer as 30 miljoen albums wêreldwyd verkoop.

The post 10 dinge wat jy nie van Seal geweet het nie appeared first on rooi rose.