slaap knus | rooi rose

Slaap knus op vakansie
Dis belangrik om goed te slaap terwyl jy reis. Die invloed van onderbreekte slaap word dikwels onderskat. Dit kan jou daaglikse funksionering beïnvloed. Hier is vyf wenke as jy weg van die huis slaap:

1. Vermy verandering aan jou slaap-skedule

As ons reis, is ons geneig om ’n vakansie-stemming aan te neem wat laat nagte en vroeë oggende kan insluit. Laatnag-etes en netwerk-geleenthede kan dikwels nie vermy word nie, maar as jy by jou gewone roetine hou, sal jy genoeg rus inkry om ’n produktiewe dag met vakansie-aktiwiteite te kan geniet.

2. Doen jou huiswerk

Wanneer jy plek bespreek, vra al die nodige vrae oor dinge wat jou slaappatrone kan beïnvloed. Is die hotel naby besige restaurante of kuierplekke of is dit onder konstruksie? Die geraas kan ’n impak hê op jou slaappatroon.

3. Die regte bed

Jou slaap hang beslis van die bed af. Is dit gemaklik? Kies ’n hotel met goeie gehalte beddens wat jou liggaam ondersteun.

4. Ruimte

Kies ’n kamer met voldoende beweegruimte en ruim vensters met ’n uitsig. As jy beknop en benoud voel, sal jy nie lekker rus nie.

5. Wees versigtig wat jy eet

Jy is in ’n vakansieluim, maar vermy groot maaltye van kamerdiens voor slaaptyd. Eet liefs ’n ligte ete by die hotel se restaurant twee uur voor gaan slaap.

*Besoek The Westin Cape Town vir inligting oor wat hulle aanbied.

The post Slaap knus op vakansie appeared first on rooi rose.